VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/ADO_Den_Haag

⇱ ADO Den Haag - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
ADO Den Haag
Volle naam Alles Door Oefening Den Haag
Stigting 1Februarie1905; 121 jaar gelede(1905-02-01)
Tuisveld WerkTalent Stadion, Den Haag
Kapasiteit 15000
Eienaar 👁 Vlag van Verenigde State van Amerika
David Blitzer
Voorsitter Natascha van Grinsven-Admiraal
Afrigter 👁 Vlag van Duitsland
Robin Peter
Liga Eerste Divisie
👁 Spankleure
👁 Spankleure
👁 Spankleure
👁 Spankleure
👁 Spankleure
Tuiskleure
👁 Spankleure
👁 Spankleure
👁 Spankleure
👁 Spankleure
👁 Spankleure
Wegkleure

Alles Door Oefening Den Haag, algemeen bekend as ADO Den Haag, is 'n Nederlandse sokkerklub in die stad Den Haag. Die klub was vir 'n tyd bekend as FC Den Haag, met ADO wat die amateur tak van die klub verteenwoordig het. Alhoewel dit deel van een van die tradisionele drie groot Nederlandse stede uitmaak, kon die klub nie die suksesse van AFC Ajax, Feyenoord of PSV in terme van die Eredivisie of Europese kompetisies ewenaar nie. Daar is nieteenstaande 'n groot mededinging met Ajax en Feyenoord.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Muurskildery in die nuwe ADO-stadion

Die klub is gestig in 1905, maar het dit moeilik gevind om teen die groot Nederlandse spanne te kompeteer, deels a.g.v. die populariteit van krieket in die stad.

ADO Den Haag wen die Eredivisie titel in 1942 en 1943 en die KNVB-Beker in 1968 en 1975 (onder die naam FC Den Haag). Hulle grootste Europese sukses was 'n kwarteindronde wedstryd teen West Ham United vir die Europese Beker Wenners Beker in 1976. 'n 4-2 wen in Den Haag gevolg deur 'n 3-1 verloor in Londen het eliminasie tot gevolg gehad.

ADO ondersteuners het sterk bande met die Walliese klub Swansea City. Vlae van die respektiewe klubs word dikwels by die ander klub se wedstryde gewaai, en beide klubs speel gereeld voor-seisoen vriendelike wedstryde teen mekaar. Legia Warszawa (Pole), Club Brugge (België), en Juventus F.C. (Italië) deel ook sterk ondersteuner bande met ADO Den Haag.

Na 'n lang stryd in die land se Eerste divisie, het ADO Den Haag vir seisoene in die Eredivisie gespeel en is weer afgeskuif in die Eredivisie 2006/2007 seisoen. Nietemin, na 'n 6de plek in die 2007-08 seisoen, wen hulle 'n uitspeel wedstryd, wat bevordering na die Eredivisie 2008-09 seisoen tot gevolg gehad het. Die klub se nuwe tuiste is die 15000 sitplek Den Haag Stadion; daar is nog nie 'n amptelike naam vir die stadion nie. Hulle het gewoonlik hulle tuiswedstryde by die Zuiderpark Stadion gespeel; die grond gaan verkoop word vir publieke behuising. Hul kleure is geel en groen en hul gemiddelde tuiswedstryd bywoning in 2005-06 was 6800 toeskouers, een van die laagste in die Eredivisie. Hulle het die 2008-09 seisoen begin met twee oorwinnings, wat hulle vir die eerste keer in 32 jaar aan die bo-punt van die Eredivisie geplaas het.

Erelys

[wysig | wysig bron]

Nederlandse kampioen (2)

1942, 1943

KNVB-Beker (2)

1968, 1975

(naaswenner (6)

1959, 1963, 1964, 1966, 1972, 1987)

Eerste divisie (2)

1986, 2003

Huidige spelers

[wysig | wysig bron]

Nota: Vlae toon nasionale spanne aan soos per FIFA toelatingsreëls. Spelers mag meer as een nie-FiFA nasionaliteit besit.

Nr. Posisie Speler
1 👁 Vlag van Nederland
DW Robert Zwinkels
2 👁 Vlag van Marokko
V Ahmed Ammi
3 👁 Vlag van Nederland
V Christiaan Kum
4 👁 Vlag van België
V Timothy Derijck
5 👁 Vlag van Nederland
V Mitchell Piqué
6 👁 Vlag van Serwië
MS Aleksandar Ranković
7 👁 Vlag van Frankryk
VS Karim Soltani
8 👁 Vlag van Nederland
MS Danny Buijs (captain)
9 👁 Vlag van Estland
VS Andres Oper
10 👁 Vlag van Nederland
MS Richard Knopper
11 👁 Vlag van Nederland
VS Wesley Verhoek
12 👁 Vlag van Nederland
MS Ricky van den Bergh
13 👁 Vlag van Nederland
VS Raily Ignacio
14 👁 Vlag van Nederland
MS Kees Luijckx (on loan from AZ)
16 👁 Vlag van Nederland
DW Barry Ditewig
17 👁 Vlag van Nederland
VS Yuri Cornelisse
18 👁 Vlag van Nederland
V Pascal Bosschaart
Nr. Posisie Speler
19 👁 Vlag van Montenegro
VS Bogdan Milić
20 👁 Vlag van Slowakye
V Csaba Horváth
21 👁 Vlag van Nederland
MS Kai van Hese
22 👁 Vlag van Nederland
DW Boy Waterman (on loan from AZ)
23 👁 Vlag van Nederland
MS Mike de Geer
24 👁 Vlag van Nederland
MS Leroy Resodihardjo
26 👁 Vlag van Nederland
DW Gino Coutinho
27 👁 Vlag van Nederland
VS Santy Hulst
28 👁 Vlag van Nederland
MS Lex Immers
31 👁 Vlag van Nederland
V Joel Tillema
33 👁 Vlag van Nederland
V Danny van der Ree
35 👁 Vlag van Nederland
MS Roderick Gielisse
36 👁 Vlag van Nederland
VS Charlton Vicento
37 👁 Vlag van Nederland
MS Jens Toornstra
40 👁 Vlag van Nederland
MS Levi Schwiebbe
41 👁 Vlag van Nederland
V Lorenzo Piqué
52 👁 Vlag van Nederland
MS Serhat Koksal

Op uitleen

[wysig | wysig bron]

Nota: Vlae toon nasionale spanne aan soos per FIFA toelatingsreëls. Spelers mag meer as een nie-FiFA nasionaliteit besit.

Nr. Posisie Speler
👁 Vlag van Nederland
VS Berry Powel (geleen aan De Graafschap)

Bestuurders

[wysig | wysig bron]

[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2009. Besoek op 26 April 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]