VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Bart_Simpson

⇱ Bart Simpson - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bart Simpson
👁 ’n Beeld van die betrokke karakter.
Bart Simpson met sy familie

Skepping
Eerste verskyning Good Night (1987)
Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskepdeur Matt Groening
Stem Nancy Cartwright
Inligting
Andername Bartholomew JoJo "Bart" Simpson
Spesie Mens
Geslag Manlik
Beroep 4de graad student aan Springfield Laerskool
Anderfamilie Ouers: Homer en Marge
Susters: Lisa en Maggie
Tannies: Patty en Selma Bouvier
Grootouers: Abe en Mona Simpson, Jacqueline en Clancy Bouvier
Nasionaliteit 👁 Vlag van Verenigde State van Amerika
Verenigde State

Bartholomew JoJo "Bart" Simpson (uitgespreek "Baart") (10 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy is die oudste kind en enigste seun van Homer en Marge Simpson en broer van Lisa en Maggie. Bart is een van die mees bekende tekenprentkarakters ter wêreld. In teenstelling met die ander The Simpsons-familielede is Bart nie na een van Matt Groening, die skepper van die program, se familielede genoem nie. Sy naam is egter 'n anagram, afgelei van brat.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • (en) Richmond, Ray; Coffman, Antonia (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
  • (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.