Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Persoonlike inligting | |||
|---|---|---|---|
| Geboortenaam | Daine Marcelle Klate | ||
| Geboortedatum | 25 Februarie 1985 (1985-02-25) (41jaaroud) | ||
| Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika | ||
| Lengte | 1,69m | ||
| Speelposisie | Linkervleuel | ||
| Klubinligting | |||
| Huidige klub | Orlando Pirates | ||
| Nommer | 7 | ||
| Jeugloopbaan | |||
| β2000 | Glenville Celtic | ||
| 2000β2002 | Transnet School of Excellence | ||
| 2002β2004 | Supersport United | ||
| Seniorloopbaan* | |||
| Jare | Span | Kereβ | (Doele)β |
| 2004β2010 | Supersport United | 138 | (29) |
| 2010β2015 | Orlando Pirates | 87 | (7) |
| 2015β | Supersport United | 3 | (0) |
| Nasionale spanβ‘ | |||
| 2005β | Suid-Afrika | 13 | (1) |
| * Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.en korrek soos op 1 Mei 2015. β Kere uitgedraf (Doele). | |||
Daine Marcelle Klate (gebore op 25 Februarie 1985 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]| Seisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
|---|---|---|---|---|---|
| 2004/10 | Supersport United | π Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 138 | 29 |
| 2010/15 | Orlando Pirates | π Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 87 | 7 |
| 2015 | Supersport United | π Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 3 | 0 |
| π Image π Image | Hierdie artikel omtrent βn Suid-Afrikaanse sokkerspeler is slegs βn saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
