VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Gary_(Indiana)

⇱ Gary (Indiana) - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gary
👁 Image

Kaart Wapen
👁 Image
👁 Image
Vlag
👁 Image
Land 👁 Vlag van Verenigde State van Amerika
Verenigde State
Deelstaat 👁 Image
Indiana
County Lake
Koördinate 41°36′N 87°21′W / 41.600°N 87.350°W / 41.600; -87.350
Geïnkorporeer op 14 Julie 1906
Oppervlakte:
- Totaal 148,1 vk km
Hoogte bo seevlak 185 m
Bevolking:
- Totaal (2013) 78450
- Bevolkingsdigtheid 621,7/vk km
Tydsone CST (UTC -6)
Somertyd CDT (UTC -5)
Burgemeester Karen Freeman-Wilson (D)
Amptelike Webwerf gary.in.us Geargiveer 8 Februarie 2011 op Wayback Machine

Gary is 'n hawestad in die deelstaat Indiana en geleë aan die oewer van die Michiganmeer. Die stad is ongeveer 48km vanaf Chicago en het ontstaan as gevolg van die yster industrie. In 1906 was die stad gebou deur die United States Steel Corporation en vernoem na Elbert H. Gary, toe die voorsitter van die Direksie. Dit is gebou op sandduine en moerasse.

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 10, Bladsy 583.
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.