VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Gotfrid

⇱ Gotfrid - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gotfrid
mens
Geslagmanlik👁 Wysig
Familie naamGottfried👁 Wysig
Edele titelhertog👁 Wysig
Geboortedatum640👁 Wysig
Sterfdatum709👁 Wysig
VaderLeuthari II👁 Wysig
MoederAcca of Friuli👁 Wysig
EggenootOda von Bayern👁 Wysig
KindOdilo, Huoching, Lantfrid, Theudebald, Duke of Alamannia, Segarde von Alemannien👁 Wysig
FamilieAgilolfings👁 Wysig
Beroeparistokraat👁 Wysig

Gottfried ook Gotefrid, Gotefred, of Gottfried (Latyns: Gotfridus of Cotefredus; *?; † 709) was tot 709 'n Alamanniese Hertog uit die Agilolfinger-familie. Hy was die vader van die hertoë Lantfrid en Theudebald.

Volgens 'n dokument uit die jaar 700 het Gotfrid, op 'n versoek van die priester Magulfus in Cannstatt, die dorp Biberburg aan die klooster van die Heilige St Gallus geskenk.

Tydens sy lewe verdedig Gottfried die outonomie van sy hertogdom teen die mag van die Frankiese konings.

Na Gottfried se dood in 709, het albei sy seuns, Lantfrid en Theudebald, saam aanspraak gemaak op die hertogampt.

Afstammelinge

[wysig | wysig bron]

Gottfried was getroud met 'n dogter van die Beierse Hertog Theodo II.; kinders van die egpaar was:

Literatuur

[wysig | wysig bron]
  • Dieter Geuenich: Geschichte der Alemannen. 2. überarbeitete Auflage. Kohlhammer, Stuttgart 2005, ISBN 3-17-018227-7.
  • Dieter Geuenich: Gotefrid (Godafrid, Cotefred). In: Reallexikon der Germanischen Altertumskunde (RGA). 2. Auflage. Band 12, Walter de Gruyter, Berlin/New York 1998, ISBN 3-11-016227-X, S.401–402.