VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Helium-4

⇱ Helium-4 - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamHelium-4
πŸ‘ Image
Protone2
Neutrone2
Kernspin0

Status

Statusstabiel

Navigasie

21H32He
πŸ‘ {\displaystyle \nwarrow }
πŸ‘ {\displaystyle \uparrow }
πŸ‘ {\displaystyle \nearrow }
31HπŸ‘ {\displaystyle \leftarrow }
42HeπŸ‘ {\displaystyle \rightarrow }
πŸ‘ {\displaystyle \swarrow }
πŸ‘ {\displaystyle \downarrow }
πŸ‘ {\displaystyle \searrow }
41H63Li
Lys van isotope
Portaal πŸ‘ Image
Chemie
Portaal πŸ‘ Image
Fisika

Die isotoop helium-4 (42He) het die mees algemene voorkoms en word geproduseer vanuit die alfaverval van swaarder radio-aktiewe elemente, met 'n kern wat uit 'n alfadeeltjie bestaan. Dit is 'n ongewoon stabiele kern as gevolg van die feit dat die nukleone gerangskik is in volledig gevulde orbitale. Daar is slegs geringe hoeveelhede helium-3 op aarde en diΓ© word gevorm deur die betaverval van tritium.

πŸ‘ Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Ligter:
helium-3
Helium-4 is 'n
isotoop van helium
Swaarder:
helium-5
Vervalproduk van:
litium-5 (p)
helium-5 (n)
berillium-6 (2p)
Vervalketting
van helium-4
Verval na:
stabiel