VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Hyperoartia

⇱ Hyperoartia - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hyperoartia
Tydperk: 416–0m. jaar gelede
👁 Image
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
(geen rang):
Hyperoartia
Subgroepe

Jamoytius
Endeiolepis
Euphanerops

Sinonieme

Petromyzontida

Hyperoartia is 'n groep kakebeenlose visse waarvan lampreie deel is. Die enigste oorlewende hyperoartia vandag is lampreie geklassifiseer as Petromyzontiformes. Die ontdekking van die fossiel Priscomyzon stel voor dat lampreie dalk in die Devonian-era begin vorm het.

👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.