VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Indre

⇱ Indre - Wikipedia


Gaan na inhoud
Indre

Antr / Endrez
👁 Image
Koördinate: 47°11′58″N 1°40′12″W / 47.19944°N 1.67000°W / 47.19944; -1.67000
Land👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
Gewes👁 Image
Pays de la Loire
Département👁 Image
Loire-Atlantique
ArrondissementNantes
KantonSaint-Herblain-Ouest-Indre
Regering
•BurgemeesterJean-Luc Le Drenn
Oppervlak
•Totaal4,72km2 (1,82vk.myl)
Hoogte0–26m (0−85ft)
Bevolking
•Totaal3 986
•Digtheid844/km2 (2 190/vk.myl)
Poskode
44610, 44620
Skakelkodes44074
Webwerfindre44.fr/

Indre (Bretons: Antr of Endrez) is 'n stad in die Franse département Loire-Atlantique (région Pays de la Loire) met 3986 inwoners (2009). Indre staan ook bekend as die "Stad van die drie eilande".

Die naam is afgelei van die Latynse antrum ("grot") en later verskeie kere gewysig (Antrum en Antrinse monasterium in 840, Andra in 1044, Aindre en uiteindelik Indre).

Demografiese ontwikkeling

[wysig | wysig bron]