VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/JPL_Small-Body_Database

⇱ JPL Small-Body Database - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die JPL Small-Body Database (SBDB) is ’n sterrekundige databasis oor klein Sonnestelselliggame. Dit word onderhou deur die Jet Propulsion Laboratory (JPL) en Nasa, en verskaf inligting oor alle bekende asteroïdes en verskeie komete, insluitende wentelparameters en -diagramme, fisiese diagramme en lyste publikasies oor die klein liggaam. Die databasis word daagliks bygewerk.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "JPL Small-Body Database browser" (in Engels). Nasa/JPL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 19 Maart 2012.
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.