VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Kaloega

⇱ Kaloega - Wikipedia


Gaan na inhoud
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kaloega-oblast.
Kaloega

Калуга
Stad
👁 Image
👁 Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland
Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland
Die ligging van Kaloega in Kaloega-oblast
Koördinate: 54°33′N 36°17′O / 54.550°N 36.283°O / 54.550; 36.283
Land👁 Vlag van Rusland
Rusland
DeelgebiedKaloega-oblast
Stigting1371
Regering
•TipeStad-okroeg
•BurgemeesterDmitri Razoemofski
Oppervlak
•Totaal168,8km2 (65,2vk.myl)
Hoogte190m (620ft)
Bevolking
•Totaal336726
•Digtheid1 994,82/km2 (5 166,6/vk.myl)
TydsoneUTC+03:00
Webwerfhttp://www.kaluga-gov.ru/

Kaloega (Russies: Калуга) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kaloega-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, 160km suidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 336726.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Klimaat

[wysig | wysig bron]

Die klimaat is gematig kontinentaal; die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 4,4 °C, die gemiddelde jaarlikse reënval 696 millimeter.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]