| Kelly Rowan | |
| 👁 'n Beeld van die betrokke persoonlikheid. | |
| Geboorte | 26 Oktober 1965 (1965-10-26) (60jaaroud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Kanadees |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Kelly Rowan (gebore 26 Oktober 1965) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The O.C. (2003) en Perception (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: The Gate
- 1989: The Long Road Home
- 1995: Candyman: Farewell to the Flesh
- 1997: One Eight Seven
- 2001: Proximity
- 2006: Mount Pleasant
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1995: Lonesome Dove: The Outlaw Years
- 2003: The O.C.
- 2012: Perception
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Adrift
- 1997: A Match Made in Heaven
- 1998: When He Didn't Come Home
- 1999: Late Last Night
- 1999: Loving Evangeline
- 1999: A Crime of Passion
- 2000: The Truth About Jane
- 2002: The Man Who Saved Christmas
- 2006: Eight Days to Live
- 2007: In God's Country
- 2009: The Good Times Are Killing Me
- 2011: Cyberbully
- 2016: Tulips in Spring
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Greenmail
