VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Klankgreep

⇱ Klankgreep - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Daar is 'n verskil tussen lettergrepe en klankgrepe. Klankgrepe het te doen met klanke van verdeelbare woorde wat saam in een asem gespreek word. Die klankgreepverdeling van hartjie is har-kie en die lettergreepverdeling van hartjie is har-tjie. Klankgrepe hou dus verband met hoe jy die klanke spreek, instede van hoe jy dit spel.

šŸ‘ Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.