in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Media kan enige van die volgende betekenisse hê:
- Dit kan die meervoud van medium as selfstandige naamwoord wees:
- Enigiets wat gebruik kan word om inligting te stoor of oor te dra is 'n medium; die mees algemene gebruik in hierdie sin is massamedia.
- Dit moet nie verwar word met medium as beskrywende naamwoord nie; díé het geen meervoud nie.
- 'n Voedingstelsel vir die kunsmatige kultivering van selle of organismes (veral bakterieë).
- kommunikasie media
- Die land van die Mede.
- 'n Plek in Pennsylvania of Illinois.
👁 Image
|
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |