Montego Bay | |
|---|---|
Stad | |
| 👁 'n Uitsig oor Montego Bay 'n Uitsig oor Montego Bay | |
👁 Montego Bay is in Jamaika Montego Bay | |
| Koördinate: 18°28′N 77°55′W / 18.467°N 77.917°W / 18.467; -77.917 | |
| Land | 👁 Vlag van Jamaika Jamaika |
| County | Cornwall |
| Parish | St. James |
| Stigting | 1980 |
| Regering | |
| •Burgemeester | Leeroy Williams |
| Hoogte | 12m (39ft) |
| Bevolking | |
| •Totaal | 110 115 |
| Tydsone | UTC-5 (OTS) |
Montego Bay is 'n stad in die noordweste van Jamaika met 'n bevolking van 96488. Die stad is in 1980 deur 'n parlementêre wet gestig en is aan die kus van die Karibiese See geleë.
Lugvervoer
[wysig | wysig bron]Die stad en noordkus van Jamaika word bedien deur die Sangster Internasionale Lughawe.
