| Niasien | |
|---|---|
| 👁 Niasien se chemiese struktuur | |
| 👁 Niasien in 3D | |
| Chemie | |
| Sistematiese naam | piridien-3-karboksielsuur |
| Chemiese formule | C6NH5O2 |
| Molêre massa | 123.1094 g/mol |
| Voorkoms | |
| Oplosbaarheid | |
| CAS registernommer | 59-67-6 |
Niasien ook genaamd vitamien B3 of Nikotienamied is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.
