VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Orlando,_Florida

⇱ Orlando, Florida - Wikipedia


Gaan na inhoud

Orlando
👁 Image

Kaart Wapen
👁 Image
👁 Image
Vlag
👁 Image
Land 👁 Vlag van Verenigde State van Amerika
Verenigde State
Deelstaat 👁 Image
Florida
County 👁 Image
Orange
Koördinate 28°32′N 81°23′W / 28.533°N 81.383°W / 28.533; -81.383
Stigting 1843
Geïnkorporeer op 4 Februarie 1885
Oppervlakte:
- Totaal 308,41 vk km
Hoogte bo seevlak 25 m
Bevolking:
- Totaal (2020) 307573
- Bevolkingsdigtheid 1071,3/vk km
- Metropolitaanse gebied 2387138
Tydsone UTC -5 (EST)
- Somertyd UTC -4 (EDT)
Burgemeester Buddy Dyer (D)
Amptelike webwerf orlando.gov

Orlando is 'n stad in die deelstaat Florida. Dit is ongeveer 135km noordoos van Tampa. Die stad het ontstaan in 1843 en is genoem na 'n soldaat wat in die Tweede Seminole-oorlog gesneuwel het. Dit het in 1875 stadstatus verwerf. Sitrus word in die omgewing verbou. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal weer wedstryde hier beslis word.

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 228.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.