|
Pensacola | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | 👁 Image Verenigde State |
| Deelstaat | 👁 Image Florida |
| County | Escambia |
| Koördinate | 30°26′N 87°12′W / 30.433°N 87.200°W / 30.433; -87.200 |
| Gestig op | 1698 |
| Geïnkorporeer op | 1667 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 102,7 vk km |
| Bevolking: | |
| - Totaal (Stad en county 2010) | 51923 |
| - Bevolkingsdigtheid | 956,8/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 437125 |
| Tydsone | CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) |
| Klimaat | |
| - Tipe | Subtropiese klimaat |
| - Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 19°C |
| - Gem. temp. Januarie/Julie | 11,1 / 27,5°C |
| - Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1632,7 mm |
| Burgemeester | Ashton Hayward |
| Amptelike Webwerf | pensacolacitygov.com |
Pensacola is 'n stad in die noord-weste van Florida, Verenigde State, aan die noordoewer van die Pensacolabaai, met sowat 52713 inwoners (2019).[1]
Die stad word as 'n Spaanse nedersetting gestig en bewaar sy oorspronklike karakter met talle pleine, geboue en straatname uit die koloniale tydperk. Pensacola beskik oor 'n universiteit en 'n opleidingsentrum van die Amerikaanse Vloot. Vissery en voedselverwerking is die belangrikste bronne van inkomste.
Santa Rosa-eiland is net suid van die stad.
Internasionale betrekkinge
[wysig | wysig bron]Pensacola is verenig met:
- 👁 Vlag van Meksiko
Isla Mujeres, Quintana Roo, Meksiko[2] - 👁 Vlag van Peru
Chimbote, Peru - 👁 Vlag van Costa Rica
Escazu, Costa Rica - 👁 Vlag van Japan
Gero Japan - 👁 Vlag van Oekraïne
Horlivka Ukraine - 👁 Vlag van Peru
Miraflores-distrik, Lima, Peru - 👁 Vlag van Republiek China
Kaohsiung, Taiwan - 👁 Vlag van Spanje
Macharaviaya, Málaga, Andalusië, Spanje
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Joan Perry - aktrise
- Katy Mixon - aktrise
- Kent Hovind - kreasionis
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "U.S. Census Bureau QuickFacts: Pensacola city, Florida". www.census.gov (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2019. Besoek op 30 Desember 2019.
- ↑ "Interactive City Directory". Sister Cities International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2016. Besoek op 26 Augustus 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Versteekte kategorie:
