VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Predasie

⇱ Predasie - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
👁 Image
'n Leeu en sy welpie vreet 'n buffel.

In die ekologie, is predasie 'n biologiese interaksie waar 'n roofdier (of predator - 'n organisme wat jag) voed op sy prooi (die organisme wat aangeval word). Roofdiere mag of mag nie hul prooi doodmaak voor hulle dit eet, maar predasie lei gewoonlik tot die dood van die prooi en die uiteindelike opname van die prooi se weefsel deur die roofdier (m.a.w. die roofdier vreet die prooi op).

Predasie is geleen van die Engelse woorde predator (roofdier) en prey (prooi).

👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.