Shangrao 上饶 | |
|---|---|
Stad | |
| 👁 Die middestad van Shangrao. Die middestad van Shangrao. | |
👁 Shangrao is in China Shangrao Ligging in die Volksrepubliek China | |
| Koördinate: 28°27′18″N 117°56′35″O / 28.45500°N 117.94306°O / 28.45500; 117.94306 | |
| Land | 👁 Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China |
| Provinsie | Jiangxi |
| Oppervlak | |
| •Stad | 22 791km2 (8 800vk.myl) |
| •Stedelik | 3 933km2 (1 519vk.myl) |
| •Metro | 2 555km2 (986vk.myl) |
| Bevolking | |
| •Stad | 6 491 088 |
| •Digtheid | 280/km2 (740/vk.myl) |
| •Stedelik | 1 293 399 |
| •Stedelikedigtheid | 510/km2 (1 300/vk.myl) |
| •Metro | 2 068 763 |
| •Metrodigtheid | 530/km2 (1 400/vk.myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Skakelkodes | 0793 |
| Webwerf | zgsr.gov.cn |
Shangrao (Vereenvoudigde Chinees: 上饶; Tradisionele Chinees: 上饒; pinyin: Shàngráo) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 6491088 in 2020. Die stad is in die ooste van China, net suidoos van die Yangtzerivier geleë. Uraan word sedert die vroeë 1960's naby Shangrao ontgin, 'n belangrike kommoditeit vir China se kernarsenaal.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (zh) "上饶市概况地图_行政区划网(区划地名网) www.XZQH.org". XZQH. Besoek op 5 Mei 2019.
- ↑ (en) "China: Jiāngxī (Prefectures, Cities, Districts and Counties) – Population Statistics, Charts and Map".
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Shangrao. - (zh) Amptelike webwerf van Shangrao
