VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Vierpotiges

⇱ Tetrapoda - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Vierpotiges)
Tetrapoda
šŸ‘ Image
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Tetrapoda

Broili, 1913
Klasse

Die Tetrapoda, of vierpotiges, is 'n superklas van gewerwelde diere wat op land woon. Tetrapoda het vier bene en vier pote. Amfibieƫ, reptiele, dinosourusse, voƫls en soogdiere is almal Tetrapoda. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook Tetrapoda, want hulle het van diere met vier ledemate ontwikkel.

Ontstaan

[wysig | wysig bron]

Die vroegste Tetrapoda se fossiele word in die Devoon aangetref. Daar is van hulle in Groenland ontdek, maar ook sedert 2018 in Suid-Afrika – Tutusius umlambo is naby Grahamstad gevind.

Vandag

[wysig | wysig bron]

Die huidige Tetrapoda word tradisioneel as volg onderverdeel:

'n Strenger kladistiese klassifikasie op die basis van filogenie is: