VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/nag

⇱ nag - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
👁 Image
Die maan skyn oor die see.
Enkelvoud Meervoud
nag nagte
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
naggie naggies
👁 Image
(lêer)
IPA: [nɑχ], meervoud: [ˈnɑχtə]
, meervoud:
  1. Tydsverloop tussen onder- en opgang van die son.
  2. Duisternis; ellende.
  1. Die maan skyn in die nag.
  2. Hulle hou kwalik kop bo water, dit is nag daar.
dag
Vertalings: nag
Arabies: ليل(ar) (lail), (enkele nag:) ليلة(ar) (laila)
Bosnies: noć(bs)
Deens: nat(da)
Duits: Nacht(de)
Engels: night(en)
Esperanto: nokto(eo)
Frans: nuit(fr)
Goties: 𐌽𐌰𐌷𐍄𐍃(got) (nahts)
Interlingue: nocte(ie)
Italiaans: notte(it)
Klingon: ram
Kroaties: noć(hr)
Latyn: nox(la)
Luxemburgs: Nuecht(lb)
Noors: natt(no)
Nederlands: nacht(nl)
Russies: ночь(ru) (notsj)
Serwies: ноћ(sr) (noć)
Spaans: noche(es)
Swahili: usiku(sw)
Sweeds: natt(sv)
Tsjeggies: noc(cs)
Turks: gece(tr)
Turks (Osmaans): گیجه(osm) (gece)
Venda: vhusiku
Volapük: neit(vo)
Xhosa: ubusuku
Zoeloe: ubusuku(zu)
Tussenwerpsel
nag
'n Groet in die aand voordat iemand gaan slaap.
Nag, lekker slaap ou grote.
Vertalings: nag
Engels: night(en)

👁 Image
Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nag.