Afrikaans
Selfstandige naamwoord
bank (meervoudbanke)
- 'n Instelling waar geld teen rente bewaar of geleen kan word.
- 'n Sit- of lêplek, taamlik lank en plat.
- 'n Plat, verhewe oppervlak om op te werk, werksbank.
| Vertalings:Rentegewende instelling | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings:Sitplek | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bank | banks |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | bank |
| he, she, it | banks | |
| Verlede Tyd | banked | |
| Verlede Deelwoord | banked | |
| Teenwoordige Deelwoord | banking |
- Geld belê of leen by 'n bank; 'n rekening daar hê.
