VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/hof

⇱ hof - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
hof howe
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
hoffie hoffies
hof
  1. (juridies) 'n Instelling wat regspraak lewer; gebou waarin regsake verhoor word.
  2. Woonplek of setel van 'n koninklike.
  1. Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika is die hoogste hof oor grondwetlike (of konstitusionele) sake.
  2. Die adellikes is na die hof van Versailles genooi waar hulle spoedig deur die uitspattige leefstyl verarm het.
Vertalings: hof
Engels: court(en)
Nederlands: hof(nl)