VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/kontroleer

⇱ kontroleer - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ekkontroleer
Verlede Tyd ekhet gekontroleer
Teenwoordige deelwoord kontrolerend
Verlede deelwoord gekontroleerd
kon•tro•leer
  1. Om invloed uit te oefen oor; om die gedrag te dikteer
  2. Om die akkuraatheid van iets soos 'n finansiële rekening of 'n voertuig se spoed te verifieer
  1. Jy is op die regte plek om die vloeitempo van die laserkring te kontroleer. [1]
  2. Vaste spoedkamera - hierdie tipe kamera 'kontroleer die spoed van verbygaande voertuie en bly altyd op dieselfde plek.[2]
Vertalings:1. dikteer
Engels: control(en)
Nederlands: controleren(nl)
Vertalings:2. verifieer
Engels: check(en)
Nederlands: controleren(nl)