VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/kussing

⇱ kussing - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
👁 Image
Kussings.
Enkelvoud Meervoud
kussing kussings
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
kussinkie kussinkies
👁 Image
(lêer)
kus•sing
'n Sagte gevulde sak waarop die kop rus as daar geslaap word; of wat die rug ondersteun as daar gesit word.
Hy slaap altyd met twee kussings.
«'n Goeie gewete is 'n sagte kussing
Mens kan rustig slaap as jou gewete jou nie pla nie.
duvet, deken, kombers, laken
Vertalings: kussing
Engels: pillow(en), cushion(en)
Nederlands: kussen(nl)