VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/professor

⇱ professor - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
👁 Image
'n Professor verduidelik wiskundige begrippe aan sy studente.
Enkelvoud Meervoud
professor professors of professore
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
professortjie professortjies
Die woord professor kom uit Latyn, waar dit "iemand wat professeer" beteken en na 'n kenner in die kunste of wetenskap, of 'n onderwyser van die hoogste rang verwys.
pro•fes•sor
'n Akademiese rang (of dan titel) by universiteite en ander tersiêre onderwys- en navorsingsinstellings.
prof.
prof
Vertalings:
Engels professor(en)
Nederlands professor(nl)

👁 Image
Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor professor.