VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/vertrek

⇱ vertrek - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
👁 Image
'n Lekker ruim vertrek.
Enkelvoud Meervoud
vertrek vertrekke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
vertrekkie vertrekkies
Hulp:IPA: [fərˈtræːk]
👁 Image
(lêer)
ver•trek
Kamer in 'n huis of gebou; 'n afgeslote deel van 'n woning.
Ons moet 'n ekstra vertrek aanbou, een wat sonnig en warm in die winter sal wees.
kamer, saal
Vertalings:
Engels: room(en), chamber(en)
Nederlands: vertrek(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ekvertrek
Verlede Tyd ekhet vertrek
  1. Handeling van vertrek of weggaan; 'n plek verlaat.
  2. Skeef trek.
  1. Ons vertrek môre op vakansie.
  2. Sy gesig vertrek van woede.
Vertalings:
Engels: leave(en), depart(en)
Nederlands: vertrekken(nl)
Enkelvoud Meervoud
vertrek
Handeling van vertrek of weggaan; afreis.
Sy vertrek was 'n groot verlies vir die gemeente.
aankoms
Vertalings:
Engels: departure(en)
Nederlands: vertrek(nl)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vertrek overtrekken
Verkleinwoord vertrekjevertrekjes
Hulp:IPA: [vər.ˈtrɛk]
👁 Image
(lêer)
ver•trek
Vertrek; kamer
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vertrek o
Vertrek; weggaan, afreis
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vertrekken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vertrekken
  3. gebiedende wys van vertrekken
1.: Ik vertrek.
2.: Vertrek je?
3.: Vertrek!