VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/viskositeit

⇱ viskositeit - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
👁 Image
'n Vloeistof met 'n hoë en 'n lae viskositeit.
Enkelvoud Meervoud
viskositeit
vis•kos•i•teit
(chemie) Maatstaf van die weerstand van 'n vloeistof teen skuif- of trekspannings wat dit wil vervorm.
In alledaagse terme word daar na viskositeit verwys as die "dikte" van die vloeistof of die vloeibaarheid daarvan.
vloeitraagheid
Vertalings: viskositeit
Engels: viscosity(en)
Nederlands: viscositeit(nl)

👁 Image
Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor viskositeit.