VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/voed

⇱ voed - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ekvoed
Verlede Tyd ekhet gevoed
  1. Van voedsel voorsien; stowwe verskaf om te drink of te eet wat die organisme versterk.
  2. 'n Stelsel van invoer voorsien sodat werking moontlik word.
  1. Babas ontvang moedersmelk deur borsvoeding, óf direk, óf deurdat die ma dit berg om die baba later te voed.
  2. Dié winde voed die brand met bykomende lug.
Vertalings:
Engels: feed(en)
Nederlands: voeden(nl)