in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
- 1855 – Rudolf Marloth, Suid-Afrikaanse chemikus en plantkundige, na wie die bergaalwyn (Aloe marlothii) genoem is († 1931).
- 1856 – Woodrow Wilson, 28ste President van die Verenigde State († 1924).
- 1880 – C. Louis Leipoldt, Afrikaanse digter († 1947).
- 1897 – Iwan Konef, Sowjetmaarskalk in die Rooi Leër († 1973).
- 1902 – Mortimer Adler, Amerikaanse filosoof († 2001).
- 1926 – F.F. Odendal, Afrikaanse taalkundige en leksikograaf († 2013)
- 1932 – Nichelle Nichols, Amerikaanse aktrise en vervaardiger († 2022).
- 1944 – Kary Mullis, Amerikaanse biochemikus († 2019).
- 1944 – John Komlos, Amerikaanse ekonomiese historikus.
- 1947 – Mamphela Ramphele, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis/politikus, dokter, akademikus.
- 1954 – Denzel Washington, Amerikaanse akteur.
- 1960 – Chad McQueen, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
- 1969 – Linus Torvalds, Finse rekenaarwetenskaplike en skepper van Linux.
- 1978 – Aisleyne Horgan-Wallace, Engelse tv-persoonlikheid, model en rubriekskrywer.
- 1447 – Gil Sanches Muñoz y Carbon, biskop van Valencia, voorheen Teenpous Clemens VIII (* 1369).
- 1503 – Piero di Lorenzo de' Medici, heerser van Florence vanaf 1492 tot sy ballingskap in 1494 (* 1472).
- 1694 – Koningin Maria II van Engeland (* 1662).
- 1890 – ds. Dirk Postma, grondlegger van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (* 1818).
- 1931 – Curt von François, stigter van Windhoek, Namibië (* 1852).
- 1937 – Maurice Ravel, Franse komponis (* 1875).
- 1991 – Cassandra Harris, Amerikaanse aktrise (* 1948).
- 2003 – Rykie van Reenen, Afrikaanse joernalis (* 1923).
- 2004 – Susan Sontag, Amerikaanse skrywer en rolprentregiseur (* 1933).
- 2009 – Dirk de Villiers, Suid-Afrikaanse rolprentmaker en akteur (* 1924).
- 2015 – Chris Barnard, befaamde Afrikaanse skrywer en rolprentmaker (* 1939).
- 2015 – Ian Murdock, Amerikaanse sagtewareontwikkelaar wat die Debian projek begin het (* 1973).
- 2016 – Judith Mason, Suid-Afrikaanse kunstenaar (* 1938).
- 2016 – Debbie Reynolds, Amerikaanse aktrise (* 1932).
- 2025 – Brigitte Bardot, Franse aktrise, fotomodel, sangeres en aktivis vir diereregte (* 1934).