VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Amharies

⇱ Amharies - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Amhare.
Amharies
አማርኛ, Amarɨñña
Uitspraak: [amarɨɲːa]
Gepraatin: 👁 Vlag van Ethiopië
Ethiopië
👁 Vlag van Eritrea
Eritrea
👁 Vlag van Israel
Israel
Gebied: Horing van Afrika
Totalesprekers: 22 miljoen (moedertaal)
4 miljoen (tweede taal)[1]
Taalfamilie: Afro-Asiaties
Semities
Suid-Semities
Ethiopies-Semities
Amharies
Skrifstelsel: Ge'ez-skrif abugida
Amptelike status
Amptelike taal in: 👁 Vlag van Ethiopië
Ethiopië
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
👁 Image
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
Veilig

NENie bedreig nie
Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: am
ISO 639-2: amh
ISO 639-3: amh
👁 Image
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
👁 Image
Ligging van Amhara in Ethiopië, een van nege etniese streke

Amharies (አማርኛ Amarəñña, [amarɨɲːa], luister (hulp·inligting)) is na Arabies die belangrikste Semitiese taal wat deur sowat 22 miljoen mense gepraat word. Dit is die tweede mees verspreide taal van Ethiopië na Oromo. Daar is ook Amharies-sprekende minderhede in Eritrea en Israel. Amharies word deur die Amhare gepraat en het sy eie alfabet waarin dié taal se naam as አማርኛ geskryf word. Amharies is nou verwant aan Tigrinya en Tigre, al drie het uit die antieke taal Ge'ez ontwikkel. Sedert 2020 dien Amharies saam met Afar, Engels, Oromo, Somalies en Tigrinya as amptelike tale van Ethiopië.[2]

Amhariese alfabet

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Amhariese skrif op 'n Ethiopiese straler: dit lees "Ethiopia's": የኢትዮጵያkode: am is verouderd ye-Ītyōṗṗyā
👁 Image
'n Coca-Cola-bottel in Amharies beskryf. Dit lees ኮካ-ኮላ (koka-kola)
Tabel van Amhariese lettergrepe[3][4]
[ə] u i a e [ɨ] o
p
t
k
x
b
d
g
p’
t’
tʃ’
k’
ʔ
s’
f
s
ʃ
h
z
ʒ
m
n
ɲ
w
l
j
r

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Amharic". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 29 Oktober 2020.
  2. (en) "One to five: Ethiopia gets four new federal working languages". Africa News. 4 Maart 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2020. Besoek op 29 Oktober 2020.
  3. (en) Daniels, Peter T.; Bright, William, reds. (1996). "Ethiopic Writing". The World's Writing Systems. Oxford University Press, Inc. p.573. ISBN978-0-19-507993-7.
  4. (en) "Principles and Specification for Mnemonic Ethiopic Keyboards" (PDF). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 25 Maart 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Amharies


👁 Image
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.