VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Arabies

⇱ Arabies - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Arabiere.
Arabies
العَرَبِية / عربي ,عربى
ʻarabī / al-ʻarabiyyah
Uitspraak: [alʕaraˈbijja], [ˈʕarabiː]
Gepraatin: 👁 Vlag van Algerië
Algerië
👁 Vlag van Bahrein
Bahrein
👁 Vlag van Djiboeti
Djiboeti
👁 Vlag van Egipte
Egipte
👁 Vlag van Eritrea
Eritrea
👁 Vlag van Ethiopië
Ethiopië
👁 Vlag van Gambië
Gambië
👁 Vlag van Irak
Irak
👁 Vlag van Iran
Iran
👁 Vlag van Israel
Israel
👁 Vlag van Jemen
Jemen
👁 Vlag van Jordanië
Jordanië
👁 Vlag van Katar
Katar
👁 Vlag van Koeweit
Koeweit
👁 Vlag van Libanon
Libanon
👁 Vlag van Libië
Libië
👁 Vlag van Mali
Mali
👁 Vlag van Marokko
Marokko
👁 Vlag van Mauritanië
Mauritanië
👁 Vlag van Oman
Oman
👁 Palestinian flag
Palestynse Owerheid
👁 Vlag van Saoedi-Arabië
Saoedi-Arabië
👁 Vlag van Sirië
Sirië
👁 Vlag van Soedan
Soedan
👁 Vlag van Somalië
Somalië
👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika[1]
👁 Vlag van Suid-Soedan
Suid-Soedan
👁 Vlag van Tanzanië
Tanzanië
👁 Vlag van Tsjad
Tsjad
👁 Vlag van Tunisië
Tunisië
👁 Vlag van Turkye
Turkye
👁 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Arabiese Emirate
👁 Vlag van Wes-Sahara
Wes-Sahara
Gebied: Noord-Afrika en Wes-Asië
Totalesprekers: 242 miljoen[2]
Rang: 5
Taalfamilie: Afro-Asiaties
Semities
Wes-Semities
Arabies
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: 👁 Flag of the United Nations
Verenigde Nasies
👁 Image
Afrika-unie
Organisasie van Islamitiese Samewerking
👁 Image
Arabiese Liga
👁 Vlag van Algerië
Algerië
👁 Vlag van Bahrein
Bahrein
👁 Vlag van Djiboeti
Djiboeti
👁 Vlag van Egipte
Egipte
👁 Vlag van Eritrea
Eritrea
👁 Vlag van Irak
Irak
👁 Vlag van Israel
Israel
👁 Vlag van Jemen
Jemen
👁 Vlag van Jordanië
Jordanië
👁 Vlag van Katar
Katar
👁 Vlag van Koeweit
Koeweit
👁 Vlag van Libanon
Libanon
👁 Vlag van Libië
Libië
👁 Vlag van Marokko
Marokko
👁 Vlag van Mauritanië
Mauritanië
👁 Vlag van Oman
Oman
👁 Palestinian flag
Palestynse Owerheid
👁 Vlag van Saoedi-Arabië
Saoedi-Arabië
👁 Vlag van Sirië
Sirië
👁 Vlag van Soedan
Soedan
👁 Vlag van Somalië
Somalië
👁 Vlag van Tsjad
Tsjad
👁 Vlag van Tunisië
Tunisië
👁 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Arabiese Emirate
👁 Vlag van Wes-Sahara
Wes-Sahara
Gereguleer deur: Instituut vir Arabies
Taalbedreigingstatus
👁 Image
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
Veilig

NENie bedreig nie
Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: ar
ISO 639-2: ara
ISO 639-3: ara
👁 Verspreiding van Arabies
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Arabies (العَرَبِية‎, al-ʻarabiyyah [alʕaraˈbijja] luister (hulp·inligting) of عربي ,عربى‎ ʻarabī [ˈʕarabiː] luister (hulp·inligting)) is die taal van die Arabiere, wat ook die hooftaal in Noord-Afrika, die Midde-Ooste en die Horing van Afrika is.[3] Dit is 'n Semitiese taal wat deur 242 miljoen mense as hulle moedertaal beskou word en deur vele meer as ampstaal en/of liturgiese taal aangewend word. Dit word as sesde werkstaal van die Verenigde Nasies erken. Arabies is die amptelike taal van 28 lande, die derde meeste naas Engels en Frans. Daarbenewens is dit 'n belangrike minderheidstaal in lande soos Iran en Turkye. Arabies word in die Arabiese alfabet geskryf.

👁 Image
Die woord al-ʻarabiyyah geskryf in die Arabiese alfabet
👁 Image
Verspreiding van Arabiese dialekte
👁 Image
██Arabies is die enigste amptelike taal

Arabies is 'n amptelike taal

Arabies 'n amptelike taal, maar 'n minderheid

👁 Image
Stilhouteken in Arabies

Arabies bevat verskeie dialekte, waarvan Egiptiese Arabies die belangrikste is. Amper elke Arabiestalige land beskik oor sy eie dialek. As gevolg van die Arabiese diaspora (verspreiding) het die Arabiese taal ook in lande soos Argentinië, Brasilië, Frankryk, Italië en Spanje gevestig geraak.

Arabies is die liturgiese taal van Islam en byna elke Moslem verstaan Arabies en kan die Arabiese alfabet lees. Dit was die profeet Mohammed se moedertaal en die Koran is in Arabies geskryf. Daarbenewens gebruik Arabiese Christene ook Arabies en Maltees, die amptelike taal van die merendeels Rooms-Katolieke Malta. Maltees het uit 'n Arabiese dialek ontwikkel.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
  2. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Arabic". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 19 April 2016.
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


👁 Image
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Arabies