VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Nama

⇱ Nama - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Namas.
Nama
Khoekhoegowab
Gepraatin: 👁 Vlag van Botswana
Botswana
👁 Vlag van Namibië
Namibië
👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
Gebied: Oranjerivier
Namakwaland
Totalesprekers: 202200[1]
Taalfamilie: Khoisan
Khoe
Khoekhoe
Noord-Khoekhoe
Nama
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: 👁 Vlag van Namibië
Namibië (nasionale taal)
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
👁 Image
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
Veilig

NENie bedreig nie
Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: khi
ISO 639-3: naq
👁 Verspreidingsgebied van die Nama/Damara in Namibië
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Nama is 'n Khoisan-taal wat deur die Namas en Damaras in Namibië, Botswana en Suid-Afrika gepraat word. Dit is ook bekend as Khoekhoegowab. Daar is meer as 270000 mense met Nama as moedertaal. Andere benamings vir Nama sluit in: Namataal, Nama/Damara, Namakwa, Namaqua, Bergdamara en Tama.

👁 Image
'n Namaman gee onderrig in die Namataal
👁 Image
Verspreiding van Nama in Namibië volgens die 2011-sensus:

<1%

1–5,99%

6–10,99%

11–20,99%

21–30,99%

31–49,99%

50–75,99%

76–90%

>90%


Nama is verwant aan die taal van die Hai//om-San, ǂAakhoe.

In Namibië word Nama as 'n nasionale taal erken. In Suid-Afrika is Nama nie een van die elf ampstale nie, maar is wel in die grondwet opgeneem as taal wat deur die nasionale regering beskerm en gekultiveer moet word. Daar is pogings om die taal in Suid-Afrika te bevorder.[2] In 2018 is die Namataal by sommige skole in die Noord-Kaap bekendgestel.[3][4]

Voorbeelde

[wysig | wysig bron]

Algemene woorde en frases:

AfrikaansNama
asseblieftoxoba
dankieaio
baie dankiekai aios
Broerǃgâsab
eenǀgui
tweeǀgam
drieǃnona
vierhaka
vyfkoro
venstermûǂui doas
vuurǀaes
goed (byvoeglike naamwoord)ǃgâi-a
goed (bywoord)ǃgâise
slegǁgâi-a
Goeiemôreǃgâi ǁgoas
Goeienaand / goeie nagǃgâi ǃoes
Goeiedag / totsiensǃgâi tsés
Huisoms
gisterǁari
vandagnétsé
môreǁari
seunaxab, ǀgoab, darob
meisieaxas, ǀgoas, daros, ǂkhamkhoes

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


👁 Image
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.