VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Gujarati

⇱ Goedjarati - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Gujarati)
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Goedjarati's.
Goedjarati
ગુજરાતી Gujarātī
Uitspraak: [ɡudʒəˈɾɑːt̪i]
Gepraatin: 👁 Vlag van Indië
Indië
👁 Vlag van Kenia
Kenia
👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika[1]
👁 Vlag van Tanzanië
Tanzanië
👁 Vlag van Uganda
Uganda
Gebied: Suid-Asië, Oos-en-Suider-Afrika
Totalesprekers: 56,4 miljoen (moedertaal)
4,2 miljoen (tweede taal)[2]
Rang: 26
Taalfamilie: Indo-Europees
Indo-Irannees
Indo-Aries
Wes-Indo-Aries
Goedjarati
Skrifstelsel: Goedjarati-alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: 👁 Vlag van Indië
Indië[3]
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
👁 Image
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
Veilig

NENie bedreig nie
Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: gu
ISO 639-2: guj
ISO 639-3: guj
👁 Verspreiding van Goedjarati
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
👁 Image
Die woord "Goedjarati" in die Goedjarati-alfabet

Goedjarati (ગુજરાતી, Gujarātī, [ɡudʒəˈɾɑːt̪i]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 60,6 miljoen mense, veral Goedjarati's, in westelike Indië, Kenia, Tanzanië en Uganda van Oos-Afrika asook Suid-Afrika gepraat word. Goedjarati is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Goedjarati word in die Goedjarati-alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Goedjarati is veral bekend as moedertaal van beide Muhammad Ali Jinnah (die stigter van Pakistan) en Mahatma Gandhi, die twee belangrikste Suid-Asiatiese politici in die Brits-Indië van die 20ste eeu.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
  2. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Gujarati" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 9 Augustus 2019.
  3. (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Goedjarati


👁 Image
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.