VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Moslem

⇱ Moslem - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Moslems
👁 Image

Moslems in hul tradisionele drag vier Eid-oel-Adha
Totale bevolking: ca. 1,8 miljard (2015)[1][2][3]
Belangrike bevolkings in: 👁 Vlag van Indonesië
Indonesië 227226404[4]

👁 Vlag van Pakistan
Pakistan 197547566[5]
👁 Vlag van Indië
Indië 189000000[6]
👁 Vlag van Bangladesj
Bangladesj 148607000[7]
👁 Vlag van Nigerië
Nigerië 95316131[8]
👁 Vlag van Egipte
Egipte 87336965[9]
👁 Vlag van Iran
Iran 81529435[10]
👁 Vlag van Turkye
Turkye 80683525[11]
👁 Vlag van die Volksrepubliek China
Volksrepubliek China 50000000[12]
👁 Vlag van Algerië
Algerië 40559749[13]
👁 Vlag van Irak
Irak 38800190[14]
👁 Vlag van Ethiopië
Ethiopië 35713657[15]
👁 Vlag van Afghanistan
Afghanistan 34022437[16]
👁 Vlag van Marokko
Marokko 33646788[17]
👁 Vlag van Soedan
Soedan 30490000[2]
👁 Vlag van Jemen
Jemen 27784498[18]
👁 Vlag van Saoedi-Arabië
Saoedi-Arabië 27143182[19]
👁 Vlag van Oesbekistan
Oesbekistan 26550000[2]
👁 Vlag van Maleisië
Maleisië 19237161[20]
👁 Vlag van Sirië
Sirië 18930000[2]
Res van die wêreld 287230000[2]

Taal: Oorwegend gesproke tale:[21]
ArabiesBengaalsHindiOerdoePandjabiTurksJavaansHausaIndonesiesMaleisFulaPersiesSoendanees • ander inheemse tale van die wêreld

Heilige tale:[22]Arabies

Geloofsoortuiging: Islam:
Verwante etniese groepe:

'n Moslem of Moesliem (Arabies: مُسلِم) is 'n aanhanger van die Islam-geloof. Die aanduiding kom van die Arabiese woord 'muslim' (مسلم), wat 'iemand wat homself oorgee (aan Allah)' beteken. Die wêreld tel 1,62 miljard Moslems (2009), oftewel 23 persent van die wêreldbevolking en daarmee die tweede belangrikste religie ná die Christendom.[29][30] 80 tot 90 persent van die Moslems is Soenniete en 10 tot 20 persent Sjiïete. Die Islam is die belangrikste religie in die Midde-Ooste, in die Sahel, aan die Horing van Afrika en in Noord-Afrika.[31][32][33][34] Afrika is die enigste kontinent met 'n Moslemse meerderheid (52,39%).[35] China, die Balkan en Rusland het ook groot persentasies aan Moslembevolking.[31][36] In Wes-Europa is die Islam die tweede belangrikste godsdiens ná die Christendom met 6% van die totale bevolking.

👁 Image
Biddende Moslems in Kaïro, skildery deur Jean-Léon Gérôme in 1865

Die grootste Moslemland is Indonesië met 12,7%, gevolg deur Pakistan (11,0%), Indië (10,9%) en Bangladesj (9,2%).[31][37] Sowat 20% van alle Moslems woon in Arabiese lande.[38] In die Midde-Ooste is Turkye en Iran die twee nie-Arabiese lande met die grootste Moslembevolking en in Afrika is Egipte en Nigerië die twee lande met die hoogste Moslembevolking.[31][37]

Bevolkingstatistiek

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Moslems oor die wêreld.
Land[31] Moslems[31] % Moslems
2010 Pew-verslag[31]
% van Moslemse wêreldbevolking[31] Moslem-bevolking volgens ander bronne % Moslems volgens ander bronne
👁 Vlag van Afghanistan
Afghanistan
29047000 99,8 1,8
👁 Vlag van Algerië
Algerië
34780000 98,2 2,1
👁 Vlag van Bangladesj
Bangladesj
148607000 90,4 9,2
👁 Vlag van Volksrepubliek China
China
23308000 1,8 1,4 50000000 – 100000000[39][40]
👁 Vlag van Egipte
Egipte
80024000 94,7 4,9 91%[41]
👁 Vlag van Ethiopië
Ethiopië
28721000 33,8 1,8
👁 Vlag van Indië
Indië
177286000 14,6 10,9 14,6[42]
👁 Vlag van Indonesië
Indonesië
204847000 88,1 12,7
👁 Vlag van Irak
Irak
31108000 98,9 1,9
👁 Vlag van Iran
Iran
74819000 99,6 4,6
👁 Vlag van Jemen
Jemen
24023000 99,0 1,5
👁 Vlag van Maleisië
Maleisië
17139000 61,4 1,1
👁 Vlag van Mali
Mali
12316000 92,4 0,8
👁 Vlag van Marokko
Marokko
32381000 99,9 2,0 99%[43]
👁 Vlag van Niger
Niger
15627000 98,3 1,0
👁 Vlag van Nigerië
Nigerië
75728000 47,9 4,7
👁 Vlag van Oesbekistan
Oesbekistan
26833000 96,5 1,7
👁 Vlag van Pakistan
Pakistan
178097000 96,4 11,0
👁 Vlag van Rusland
Rusland
16379000 11,7 1,0 15%[44]
👁 Vlag van Saoedi-Arabië
Saoedi-Arabië
25493000 97,1 1,6
👁 Vlag van Senegal
Senegal
12333000 95,9 0,8
👁 Vlag van Soedan
Soedan
30855000 71,4 1,9 97,0%[45]
👁 Vlag van Sirië
Sirië
20895000 92,8 1,3
👁 Vlag van Tanzanië
Tanzanië
13450000 29,9 0,8 35%[46]
👁 Vlag van Tunisië
Tunisië
10349000 99,8 0,6
👁 Vlag van Turkye
Turkye
74660000 98,6 4,6

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Lipka, Michael; Hackett, Conrad (6 April 2017). "Why Muslims are the world's fastest-growing religious group". pewresearch.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  2. 1 2 3 4 5 "The Future of World Religions: Population Growth Projections, 2010–2050" (in Engels). Pew Research Center. 2 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  3. "Muslim Population by Country". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  4. "Indonesia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  5. "Pakistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  6. "Muslim Population in India – Muslims in Indian States". www.indiaonlinepages.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  7. "The Future of the Global Muslim Population". Pew Research Center's Religion & Public Life Project (in Engels). 15 Januarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2018. Besoek op 12 Desember 2017.
  8. "Nigeria". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  9. "Egypt". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  10. "Iran". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  11. "Turkey". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  12. United Nations High Commissioner for Refugees. "Refworld – 2010 Report on International Religious Freedom – China (includes Tibet, Hong Kong, Macau)". Refworld (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2019. Besoek op 12 Desember 2018.
  13. "Algeria". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  14. "Iraq". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  15. "Ethiopia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  16. "Afghanistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  17. "Morocco". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  18. "Yemen". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  19. "Saudi Arabia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  20. "Malaysia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 12 Desember 2018.
  21. (en) Grim,Brian J.;Johnson,Todd M.(2013).Chapter 1: Global Religious Populations, 1910–2010(Report).John Wiley & Sons, Ltd..p. 22.http://media.johnwiley.com.au/product_data/excerpt/47/04706745/0470674547-196.pdf.Besoek op 12 Desember 2018.
  22. (en) Al-Jallad, Ahmad. "Polygenesis in the Arabic Dialects" (in Engels). Besoek op 12 Desember 2018. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp); |archive-url= requires |archive-date= (hulp)
  23. 1 2 "Mapping the Global Muslim Population: A Report on the Size and Distribution of the World's Muslim Population" (PDF) (in Engels). Pew Research Center. Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Junie 2018. Besoek op 22 Februarie 2017. Of the total Muslim population, 10–13% are Shia Muslims and 87–90% are Sunni Muslims.
  24. 1 2 "Chapter 1: Religious Affiliation". The World’s Muslims: Unity and Diversity (in Engels). Pew Research Center's Religion & Public Life Project. 9 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 4 September 2013.
  25. (en) Breach of Faith. Human Rights Watch. Junie 2005. p.8. Besoek op 29 Maart 2014. Estimates of around 20 million would be appropriate
  26. (en) Larry DeVries; Don Baker; Dan Overmyer (1 Januarie 2011). Asian Religions in British Columbia. University of Columbia Press. ISBN978-0-7748-1662-5. Besoek op 29 Maart 2014. The community currently numbers around 15 million spread around the world {{cite book}}: Onbekende parameter |last-author-amp= geïgnoreer (hulp)
  27. (en) Juan Eduardo Campo (2009). Encyclopedia of Islam. p.24. ISBN978-0-8160-5454-1. Besoek op 29 Maart 2014. The total size of the Ahmadiyya community in 2001 was estimated to be more than 10 million
  28. "Ahmadiyya Muslims" (in Engels). pbs.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 6 Oktober 2013.
  29. "Executive Summary". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2013. Besoek op 22 November 2012.
  30. "Christian Population as Percentages of Total Population by Country". Global Christianity. Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2013. Besoek op 22 November 2012.
  31. 1 2 3 4 5 6 7 8 "Muslim Population by Country". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2013. Besoek op 22 Desember 2011.
  32. "Region: Middle East-North Africa". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2013. Besoek op 22 Desember 2011.
  33. "Region: Sub-Saharan Africa". The Future of the Global Muslim Population (in Engels). Pew Research Center. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2013. Besoek op 22 Desember 2011.
  34. Encyclopædia Britannica. Britannica Book of the Year 2003. Encyclopædia Britannica, (2003) ISBN 978-0-85229-956-2 bl. 306
  35. Number of Muslim by continent.muslimpopulation.com.URL besoek op 2012-06-20.]
  36. Secrets of Islam
  37. 1 2 "Number of Muslim by country" (in Engels). nationmaster.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2014. Besoek op 30 Mei 2007.
  38. Sien:
    • Esposito (2002b), bl. 21
    • Esposito (2004), bl. 2, 43
  39. 2010 Report on International Religious Freedom
  40. http://books.google.ca/books?id=zp6wcpZQkO0C&pg=PA22&lpg=PA22&dq=100+million+muslims+in+china&source=bl&ots=k5BD6zJquh&sig=Z_P9FkEdPxxOlZ1k836EpmOzWEE&hl=en&sa=X&ei=UyB4UN7qEeGfyAG_soHQBQ&ved=0CG4QuwUwCQ#v=onepage&q=100%20million%20muslims%20in%20china&f=false
  41. Religion Statistics > Islam > Percentage Muslim (most recent) by country
  42. By 2030, Muslims will make up 16 pc of India's population
  43. "The World Factbook – Morocco". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2018. Besoek op 22 November 2012.
  44. "USCIRF Annual Report 2006 – The Russian Federation". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op 22 November 2012.
  45. "Number of Muslim in Sudan" (PDF) (in Engels). qca.org.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Junie 2009. Besoek op 20 Junie 2012.
  46. "2010 Report on International Religious Freedom – Tanzania". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2018. Besoek op 22 November 2012.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]