VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Afrika-unie

⇱ Afrika-unie - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Afrika-unie
الاتحاد الأفريقي (Arabies)
African Union (Engels)
Union africaine (Frans)
União Africana (Portugees)
Unión Africana (Spaans)
Umoja wa Afrika (Swahili)
👁 Vlag van die Afrika-unie
👁 Embleem van die Afrika-unie
Vlag Embleem
Nasionale leuse: A United and Strong Africa
(Engels vir: "'n Verenigde en sterk Afrika")
Volkslied: Let Us All Unite and Celebrate Together[1]
(Engels vir: "Laat ons almal verenig en saam fees vier")
👁 Ligging van die Afrika-unie
Hoofstad 👁 Vlag van Ethiopië
Addis Abebaa
👁 Vlag van Suid-Afrika
Midrandb
Grootste stad 👁 Vlag van Nigerië
Lagos
Ampteliketale Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili
Regering
• Voorsitter van die vergadering
• Voorsitter van die kommissie
• Parlementêre president
Kontinentale unie
👁 Vlag van Burundi
Évariste Ndayishimiye
👁 Vlag van Djiboeti
Mahamoud Ali Youssouf
👁 Vlag van Zimbabwe
Fortune Z. Charumbira
Onafhanklikheid
Vorming
OAE-handves
Abuja-verdrag
• Sirte-deklarasie
• Afrika-unie gestig


25 Mei 1963
3 Junie 1991
9 September 1999
9 Julie 2002
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

29922059 km2 (-)
11552972 myl2
-
Bevolking
- 2020-skatting
- Digtheid

1321000000 (-)
40,94 / km2 (-)
106,04 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2020-skatting

$7573miljard[2] (-)
$5733[2] (-)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2014-skatting

$2587miljard[2] (-)
$1958[2] (-)

Geldeenheid 43 geldeenheide (-)
Tydsone
- Somertyd
(UTC-1 tot +4)
nie toegepas nie (UTC-1 tot +4)
Internet-TLD .africac
Skakelkode +58 kodes
a Setel van die Afrika-unie se kommissie
b Setel van die Pan-Afrika Parlement
c Voorgestel.

Die Afrika-unie (AU in Engels en UA in ander amptelike tale; Arabies: الاتحاد الأفريقي, Engels: African Union, Frans: Union africaine, Portugees: União Africana, Spaans: Unión Africana, Swahili: Umoja wa Afrika[3]) is 'n internasionale organisasie van 55 Afrika-lande.[4] Die hoofstad van die Afrika-unie is Addis Abeba in Ethiopië en die Pan-Afrika Parlement is in Midrand in Suid-Afrika geleë. Die AU se voorganger is die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) wat op 9 Julie 2002 deur die AU vervang is.[5] Die de facto amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili, terwyl de jure elke taal van Afrika amptelik is.[6] Sedert Marokko se terugkeer op 30 Januarie 2017 is elke Afrikaland lid van die AU, insluitende die omstrede Arabiese Demokratiese Republiek Sahara.[7][8]

Lidlande

[wysig | wysig bron]

Huidige lede

[wysig | wysig bron]

Waarnemerlande

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Streke van die Afrika-unie
Noord Suidelik Oos Wes Sentraal

Voormalige lede

[wysig | wysig bron]
  • 👁 Image
    Tanganjika – Op 26 April 1964 saamgesmelt met Zanzibar om die Verenigde Republiek Tanganjika en Zanzibar te vorm wat op 1 November 1964 herdoop is tot Tanzanië.
  • 👁 Image
    Zanzibar – Op 26 April 1964 saamgesmelt met Tanganjika om die Verenigde Republiek Tanganjika en Zanzibar te vorm wat op 1 November 1964 herdoop is tot Tanzanië.

Voormalige Kandidaatlande

[wysig | wysig bron]

Ontwikkeling

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Lidlande van die AU se voorganger Organisasie vir Afrika-eenheid volgens jaar
Onderteken
Inwerking
Dokument
1961
1961
1963
1963
OAE Handves
1991
N/A
Verdrag van Abuja
1999
2002
Verklaring van Sirte
👁 Image
👁 Image
👁 Image
👁 Image
👁 Image
👁 Image
👁 Image
👁 Image
OrganisasievirAfrika-eenheid (OAE) AfrikaEkonomieseGemeenskap(AEG):
GemeenskapvanSahel-Saharastate (GSSS)
GemeenskaplikemarkvirOos- enSuider-Afrika (GMOSA)
Oos-AfrikaanseGemeenskap (OAG)
EkonomieseGemeenskapvanSentraal-Afrikastate (EGSAS)
EkonomieseGemeenskapvanWes-Afrikaansestate (EGWAS)
InterOwerheidOntwikkeling (IOO)
Suider-AfrikaanseOntwikkelingsgemeenskap (SAO)
ArabieseMagrebUnie (AMU)
Casablanca-groep Afrika-unie (AU)
Monrovia-groep
sbw

Verklaring oor die soewereiniteit van Afrika

[wysig | wysig bron]

In Mei 2004 het die Kommissie van die Afrika-unie 'n strategiese plan uitgereik, waarin vir die eerste keer die gesag van buitelandse magte oor afhanklike gebiede in Afrika verwerp is.[27]

👁 Image
Kaart van Afrika met afhanklike gebiede
GebiedeTerritoriale magTerritoriale aanspraak
Asore👁 Vlag van Portugal
Portugal
👁 Vlag van Marokko
Marokko
Britse Indiese Oseaangebied👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk
👁 Vlag van Mauritius
Mauritius en 👁 Flag of Seychelles
Seychelle
Ceuta en Melilla👁 Vlag van Spanje
Spanje
👁 Vlag van Marokko
Marokko
Kanariese Eilande👁 Vlag van Spanje
Spanje
👁 Vlag van Marokko
Marokko
Madeiraeilande👁 Vlag van Portugal
Portugal
👁 Vlag van Marokko
Marokko
Mayotte👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
👁 Vlag van Comore-eilande
Comore-eilande
Réunion👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
👁 Vlag van Mauritius
Mauritius
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk

Lys van presidente

[wysig | wysig bron]
Afrika-unie[28]
Naam Begin van ampstermyn Einde van ampstermyn Land
Thabo Mbeki 9 Julie 2002 10 Julie 2003 👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
Joaquim Chissano 10 Julie 2003 6 Julie 2004 👁 Vlag van Mosambiek
Mosambiek
Olusegun Obasanjo 6 Julie 2004 24 Januarie 2006 👁 Vlag van Nigerië
Nigerië
Denis Sassou Nguesso 24 Januarie 2006 24 Januarie 2007 👁 Flag of the Republic of the Congo
Kongo
John Kufuor 30 Januarie 2007 31 Januarie 2008 👁 Vlag van Ghana
Ghana
Jakaya Kikwete 31 Januarie 2008 2 Februarie 2009 👁 Vlag van Tanzanië
Tanzanië
Moeammar al-Ghaddafi 2 Februarie 2009 31 Januarie 2010 👁 Vlag van Libië
Libië
Bingu wa Mutharika 31 Januarie 2010 31 Januarie 2011 👁 Vlag van Malawi
Malawi
Teodoro Obiang Nguema Mbasogo 31 Januarie 2011 29 Januarie 2012 👁 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee
Ekwatoriaal-Guinee
Yayi Boni 29 Januarie 2012 27 Januarie 2013 👁 Vlag van Benin
Benin
Hailemariam Desalegn 27 Januarie 2013 30 Januarie 2014 👁 Vlag van Ethiopië
Ethiopië
Mohamed Ould Abdel Aziz 30 Januarie 2014 30 Januarie 2015 👁 Vlag van Mauritanië
Mauritanië
Robert Mugabe 30 Januarie 2015 30 Januarie 2016 👁 Vlag van Zimbabwe
Zimbabwe
Idriss Déby 30 Januarie 2016 30 Januarie 2017 👁 Vlag van Tsjad
Tsjad
Alpha Condé 30 Januarie 2017 28 Januarie 2018 👁 Vlag van Guinee
Guinee
Paul Kagame 28 Januarie 2018 10 Februarie 2019 👁 Vlag van Rwanda
Rwanda
Abdel Fattah el-Sisi 10 Februarie 2019 10 Februarie 2020 👁 Vlag van Egipte
Egipte
Cyril Ramaphosa 10 Februarie 2020 6 Februarie 2021 👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
Félix Tshisekedi 6 Februarie 2021 5 Februarie 2022 👁 Flag of the Democratic Republic of the Congo
Demokratiese Republiek die Kongo
Macky Sall 5 Februarie 2022 18 Februarie 2023 👁 Vlag van Senegal
Senegal
Azali Assoumani 18 Februarie 2023 17 Februarie 2024 👁 Vlag van Comore-eilande
Comore-eilande
Mohamed Ould Ghazouani 17 Februarie 2024 15 Februarie 2025 👁 Vlag van Mauritanië
Mauritanië
João Lourenço 15 Februarie 2025 14 Februarie 2026 👁 Vlag van Angola
Angola
Évariste Ndayishimiye 14 Februarie 2026 hede 👁 Vlag van Burundi
Burundi

Lys van voorsitters

[wysig | wysig bron]
Afrika-unie[28]
Naam Begin van ampstermyn Einde van ampstermyn Land
Amara Essy 9 Julie 2002 16 September 2003 👁 Vlag van Ivoorkus
Ivoorkus
Alpha Oumar Konaré 16 September 2003 28 April 2008 👁 Vlag van Mali
Mali
Jean Ping 28 April 2008 15 Oktober 2012 👁 Vlag van Gaboen
Gaboen
Nkosazana Dlamini-Zuma 15 Oktober 2012 14 Maart 2017 👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
Moussa Faki 14 Maart 2017 13 Maart 2025 👁 Vlag van Tsjad
Tsjad
Mahamoud Ali Youssouf 13 Maart 2025 hede 👁 Vlag van Djiboeti
Djiboeti

Presidente van die Pan-Afrika Parlement

[wysig | wysig bron]
Afrika-unie[28]
Naam Begin van ampstermyn Einde van ampstermyn Land
Gertrude Ibengwe Mongella 18 Maart 2004 29 Mei 2009 👁 Vlag van Tanzanië
Tanzanië
Idriss Ndele Moussa 29 Mei 2009 28 Mei 2012 👁 Vlag van Tsjad
Tsjad
Bethel Nnaemeka Amadi 28 Mei 2012 27 Mei 2015 👁 Vlag van Nigerië
Nigerië
Roger Nkodo Dang 27 Mei 2015 1 April 2020 👁 Vlag van Kameroen
Kameroen
Bouras Djamel 1 April 2020 1 Maart 2021 👁 Vlag van Algerië
Algerië
Fortune Z. Charumbira 1 Maart 2021 hede 👁 Vlag van Zimbabwe
Zimbabwe

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "African Union anthem, etc". Africamasterweb.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2018. Besoek op 26 November 2012.
  2. 1 2 3 4 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. 14 September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2020. Besoek op 14 Julie 2020.
  3. (en) Official Languages "Art. 11 AU" Protocol on amendments to the constitutive act of the African Union Geargiveer 30 Junie 2014 op Wayback Machine
  4. (en) au.int: Member States Geargiveer 9 Januarie 2015 op Wayback Machine
  5. (en) africa-union.org: Launch of the African Union, 9 July 2002: Address by the chairperson of the AU, President Thabo Mbeki Geargiveer 22 Julie 2013 op Wayback Machine
  6. (en) africa-union.org: Art. 11 Protocol on Amendments to the Constitutive Act of the African Union
  7. (en) "Morocco to rejoin African Union despite Western Sahara dispute". BBC. 30 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
  8. (en) "Western Sahara welcomes Morocco's African Union membership". BBC. 31 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
  9. (en) "Haiti – Diplomacy: Haiti becomes a member of the African Union – HaitiLibre.com, Haiti News, The haitian people's voice". Haitilibre.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
  10. (en) "Kazakhstan was granted an observer status in the African Union". Ministry of Foreign Affairs of the Republic of Kazakhstan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 30 Januarie 2014.
  11. (en) "Latvia becomes observer to African Union". Ministry of Foreign Affairs of the Republic of Latvia. 14 November 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Januarie 2014.
  12. (en) "Non-African States and Organisations accredited to the AU". The African Union Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2018. Besoek op 19 November 2015.
  13. (en) "Chairperson Receives the Credentials of the First Permanent Observer of Mexico to the African Union". The African Union Commission. 18 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2022. Besoek op 1 September 2022.
  14. (en) Fathya el-Dakhakhni (27 Mei 2013). "AU grants Palestine observer status". Egypt Independent. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2016. Besoek op 30 Januarie 2014.
  15. (sr) "Mrkić na samitu u Adis Abebi". B92. 30 Januarie 2014. Besoek op 15 Februarie 2020.
  16. (en) "Serbian FM urges African Union support". B92. Besoek op 15 Februarie 2020.
  17. (en) "bilateral relations". Embassy of Serbia in Ethiopia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2018. Besoek op 15 Februarie 2020.
  18. (en) "Press Release Regarding The Participation of H.e. Mr. Bekir Bozdağ, Deputy Prime Minister of the Republic of Turkey, In The 18th Ordinary Session of the Assembly of the African Union". Ministry of Foreign Affairs of Turkey. 28 Januarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2014. Besoek op 30 Januarie 2014.
  19. (en) "Ukraine has obtained observer status in the African Union". Ministry of Foreign Affairs of Ukraine. 22 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Februarie 2020.
  20. (en) "Chairperson Receives Credentials of the Permanent Observer of the United Arab Emirates". The African Union Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2022. Besoek op 6 Februarie 2022.
  21. (en) news.bbc.co.uk: OAU considers Morocco readmission
  22. (en) arabicnews: South African paper says Morocco should be one of the AU and NEPAD leaders Geargiveer 19 Julie 2006 op Wayback Machine
  23. (en) lcweb2.loc.gov: Zaire: A Country Study, "Relations with North Africa"
  24. (en) map.ma: Togo confirms to AU withdrawal of recognition of SADR Geargiveer 22 Februarie 2008 op Wayback Machine
  25. (en) "Morocco rejoins African Union". Worldbulletin. 30 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
  26. (en) afrol.com: Somaliland disappointed with African Union
  27. (fr) africa-union.org: voir l'annexe 3 Site de l'Union africaine Geargiveer 22 Februarie 2012 op Wayback Machine
  28. 1 2 3 (en) rulers.org: International organizations A-N – African Union

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
  • (en) Yassin El-Ayouty: The Organization of African Unity After Thirty Years, Westport/New York 1994.
  • (en) Christof Heyns, Evarist Baimu, Magnus Killander: The African Union, in: German Yearbook of International Law 46 (2004)
  • (en) Konstantinos D. Magliveras, Gino J. Naldi: The African Union – A New Dawn for Africa?, in: International and Comparative Law Quarterly 51 (2002)
  • (en) Corinne A. A. Packer, Donald Rukare: The New African Union and Its Constitutive Act, in: American Journal of International Law 96 (2002)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]