VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Hoofstad

⇱ Hoofstad - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
👁 Image
'n Uitsig oor Pretoria, Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad
👁 Image
Bloemfontein, geregtelike hoofstad van Suid-Afrika
👁 Image
Kaapstad is Suid-Afrika se wetgewende hoofstad
👁 Laai 'n gesproke weergawe van die bladsy.
Luister+?

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin). Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

Terminologie

[wysig | wysig bron]

Die term "hoofstad" is afgelei van die Latynse caput (genitief capitis), wat "kop" beteken.

Lande met meer as een hoofstad

[wysig | wysig bron]

Lande wat tans meer as een hoofstad het

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie
👁 Image

Lande wie se hoofstad aan die kus is

Lande wie se hoofstad nie aan die kus is nie

Lande sonder kus

👁 Image

Lande wat tans verskeie hoofstede het

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

LandHoofstedeNotas
👁 Vlag van Benin
Benin
Porto-NovoAmptelike hoofstad
CotonouDe facto regeringsetel
👁 Vlag van Bolivië
Bolivië
SucreGrondwetlike hoofstad en setel van die opperste hof
La PazRegeringsetel en parlementsetel van die parlement
👁 Vlag van Burundi
Burundi
GitegaAmptelike (grondwetlike) hoofstad
BujumburaSetel van die nasionale uitvoerende hoof
👁 Vlag van Chili
Chili
SantiagoAmptelike hoofstad; regeringsetel
ValparaísoSetel van die kongres
👁 Flag of eSwatini
Eswatini
MbabaneHoofstad
LobambaTradisionele hoofstad, regeringsetel en parlementsetel
👁 Vlag van Ivoorkus
Ivoorkus
YamoussoukroAmptelike hoofstad
AbidjanDe facto regeringsetel
👁 Vlag van Jemen
Jemen
SanaaGrondwetlike hoofstad
AdenVoorlopige hoofstad
👁 Vlag van Maleisië
Maleisië
Kuala LumpurAmptelike hoofstad; parlementsetel
PutrajayaRegeringsetel
👁 Vlag van Mianmar
Mianmar
NaypyidawAmptelike hoofstad; regeringsetel
YangonEkonomiese hoofstad
👁 Vlag van Montenegro
Montenegro
PodgoricaAmptelike hoofstad; regeringsetel
CetinjeSetel van die president
👁 Vlag van Nederland
Nederland
AmsterdamGrondwetlike hoofstad
Den HaagRegeringsetel
👁 Vlag van Sri Lanka
Sri Lanka
Sri JayawardenepuraRegerings- en parlementsetel
ColomboHoofstad
👁 Vlag van Staat Palestina
Staat Palestina
(Oos-)JerusalemGeproklameerde hoofstad
RamallahUitvoerende hoofstad
👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
PretoriaAdministratiewe hoofstad (Regeringsetel)
KaapstadWetgewende hoofstad (Parlementsetel)
BloemfonteinGeregtelike hoofstad (Setel van die opperste Appèlhof)
👁 Vlag van Tanzanië
Tanzanië
DodomaAmptelike hoofstad
Dar-es-SalaamDe facto Regeringsetel
👁 Vlag van Wes-Sahara
Wes-Sahara
LaâyouneGeproklameerde hoofstad
TifaritiUitvoerende hoofstad

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

[wysig | wysig bron]
LandTydperkHoofstedeNotas
👁 Image
Afghanistan
1776–1818 Kaboel Somerhoofstad
Pesjawar Herfshoofstad
👁 Vlag van Brits-Indië
Brits-Indië
1858–1947 Kolkata (1858–1911) Winterhoofstad
Delhi (1911–1947)
Shimla Somerhoofstad
👁 Vlag van Duitsland
Duitsland
1990–1999 BerlynAmptelike hoofstad
BonnRegeringsetel
👁 Vlag van Filippyne
Filippyne
1948–1976 Quezon StadAmptelike hoofstad
ManilaDe facto regeringsetel
1901–1976 BaguioSomerhoofstad (nog steeds bekend as somerhoofstad, buite politieke gebruik)
👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
1940–1944 Parys Besete gebied van Frankryk
Vichy Vichy-Regime
👁 Vlag van Georgië
Georgië
2012–2018 TbilisiAmptelike hoofstad
KoetaisiParlementsetel
👁 Vlag van Laos
Laos
1947–1975 VientianeAdministratiewe hoofstad
Luang PrabangKoninklike hoofstad
👁 Vlag van Libië
Libië
1951–1969 Tripoli Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
Benghazi Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
👁 Vlag van Malawi
Malawi
1974–1994 Lilongwe Administratiewe en regterlike hoofstad
Zomba Wetgewende hoofstad
👁 Vlag van Republiek China
Republiek China
1937–1945 Nanjing Hoofstad van marionetstaat
Chongqing Voorlopige hoofstad van die Kuomintang
1945–1991 Nanjing Administratiewe, wetgewende en geregtelike hoofstad (opgeëis na 1949)
Taipei Voorlopige hoofstad van die Kuomintang-regeerde Republiek China op Taiwan
👁 Vlag van Serwië en Montenegro
Serwië en Montenegro
2003–2006 BelgradoRegeringsetel en parlementsetel
PodgoricaSetel van die grondwetlike hof

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]