Oorsig
[wysig | wysig bron]- Daar is 193 lande wat algemene internasionale erkenning geniet:
- 192 is in die Verenigde Nasies.
- 1 is die Vatikaanstad.
- Tien lande wat nie ten volle internasionaal erken word nie:
- Kosovo word deur Serwië opgeëis en deur 102 lande erken.
- Republiek China is sedert 1971 nie 'n VN-lid nie, maar word deur 17 lande erken.
- Staat Palestina word deur Israel beheer en deur 137 lande erken.
- Wes-Sahara word deur Marokko beheer en deur 44 lande erken.
- Turkse Republiek van Noord-Siprus word net deur Turkye erken.
- Vyf nasies wat nie deur enige ander land erken word nie:
- Abchasië (Georgië)
- Suid-Ossetië (Georgië)
- Republiek Artsach (Azerbeidjan)
- Somaliland (Somalië)
- Transnistrië (Moldowa)
- 52 afhanklike lande.
- Ses lande wat spesiale administratiewe gebiede is:
- Åland binne-in Finland.
- Faroëreilande en Groenland binne-in die Koninkryk van Denemarke.
- Macau en Hongkong binne-in die Volksrepubliek China.
- Svalbard binne-in Noorweë.
Sleutel
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika (Vetdruk) – 'n Onafhanklike land. - 👁 Vlag van Aruba
Aruba - Afhanklike land / land wat deur 'n ander land geregeer word. - 👁 Vlag van Abchasië
Abchasië (Vetdruk en skuinsdruk) – 'n land wat nie ten volle erken word as onafhanklik nie.
Lys van lande
[wysig | wysig bron]A
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Abchasië
Abchasië – Republiek Abchasië (deel van Georgië) - 👁 Vlag van Afghanistan
Afghanistan – Islamitiese Republiek Afganistan - 👁 Flag of Akrotiri and Dhekelia
Akrotiri en Dhekelië – Soewereine gebiede van Akrotiri en Dhekelië (Oorsese gebied van die VK) - 👁 Vlag van Åland
Åland – Ålandeilande (Selfregerende provinsie van Finland) - 👁 Vlag van Albanië
Albanië – Republiek Albanië - 👁 Vlag van Algerië
Algerië – Demokratiese Volksrepubliek Algerië - 👁 Vlag van Amerikaanse Maagde-eilande
Amerikaanse Maagde-eilande – Maagde-eilande van die Verenigde State (Eilandgebied van die VSA) - 👁 Vlag van Amerikaans-Samoa
Amerikaans-Samoa – Gebied van Amerikaanse Samoa (Eilandgebied van die VSA) - 👁 Vlag van Andorra
Andorra – Vorstedom Andorra - 👁 Vlag van Angola
Angola – Republiek Angola - 👁 Vlag van Anguilla (eiland)
Anguilla (Oorsese gebied van die VK) - 👁 Vlag van Antigua en Barbuda
Antigua en Barbuda - 👁 Vlag van Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
Arabiese Demokratiese Republiek Sahara – eis die hele Wes-Sahara[1] - 👁 Vlag van Argentinië
Argentinië – Argentynse Republiek - 👁 Vlag van Armenië
Armenië – Republiek Armenië (nie erken deur Pakistan nie.) - 👁 Vlag van Aruba
Aruba (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande) - 👁 Flag of Ascension
Ascensioneiland (Afhanklik van die Britse oorsese gebied St. Helena) - 👁 Vlag van Asore
Asore (oorsese gebied van Portugal) - 👁 Vlag van Australië
Australië – Gemenebes Australië - 👁 Vlag van Azerbeidjan
Azerbeidjan – Republiek Azerbeidjan
B
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van die Bahamas
Bahamas – Gemenebes die Bahamas - 👁 Vlag van Bahrein
Bahrein – Koninkryk Bahrein - 👁 Vlag van Bangladesj
Bangladesj – Volksrepubliek Bangladesj - 👁 Vlag van Barbados
Barbados – Republiek Barbados - 👁 Vlag van België
België – Koninkryk België - 👁 Vlag van Belize
Belize – Belize - 👁 Vlag van Benin
Benin – Republiek Benin - 👁 Vlag van Bermuda
Bermuda - (Oorsese gebied van die VK) - 👁 Vlag van Bhoetan
Bhoetan – Koninkryk Bhoetan - Sien Mianmar vir Birma
- 👁 Vlag van Bolivië
Bolivië – Republiek Bolivië - 👁 Vlag van Bosnië en Herzegowina
Bosnië en Herzegowina - 👁 Vlag van Botswana
Botswana – Republiek Botswana - 👁 Vlag van Bonaire
Bonaire (Besondere munisipaliteit in Nederland) - 👁 Vlag van Brasilië
Brasilië – Federale Republiek Brasilië - 👁 Vlag van Britse Indiese Oseaangebied
Britse Indiese Oseaangebied – (Oorsese grondgebied van die VK) - 👁 Flag of the British Virgin Islands
Britse Maagde-eilande – (Oorsese grondgebied van die VK) - 👁 Vlag van Broenei
Broenei – Negara Broenei Daroessalam - 👁 Vlag van Bulgarye
Bulgarye – Republiek Bulgarye - 👁 Vlag van Burkina Faso
Burkina Faso – Republiek Burkina Faso - 👁 Vlag van Burundi
Burundi – Republiek Burundi
C
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Chili
Chili – Republiek Chili - Clipperton (Franse onbewoonde gebied)
- 👁 Vlag van Ceuta
Ceuta – Outonome Gemeenskap van Ceuta (Spaanse outonome stad) - 👁 Vlag van Colombia
Colombia – Republiek Colombia - 👁 Vlag van Comore-eilande
Comore – Comore-eilande - 👁 Flag of the Cook Islands
Cookeilande – (Geassosieerde staat van Nieu-Seeland) - 👁 Vlag van Costa Rica
Costa Rica – Republiek Costa Rica - 👁 Vlag van Curaçao
Curaçao (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande)
D
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Denemarke
Denemarke – Koninkryk Denemarke - Sien Akrotiri en Dhekelië vir Dhekelië
- 👁 Vlag van Djiboeti
Djiboeti – Republiek Djiboeti - 👁 Vlag van Dominica
Dominica – Gemenebes Dominica - 👁 Vlag van Dominikaanse Republiek
Dominikaanse Republiek - 👁 Vlag van Duitsland
Duitsland – Federale Republiek van Duitsland
E
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Ecuador
Ecuador – Republiek Ecuador - 👁 Vlag van Egipte
Egipte – Arabiese Republiek Egipte - 👁 Vlag van Eiland Man
Eiland Man (Afhanklike gebied van die VK) - 👁 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee
Ekwatoriaal-Guinee – Republiek Ekwatoriaal-Guinee - 👁 Vlag van El Salvador
El Salvador – Republiek El Salvador - 👁 Vlag van Eritrea
Eritrea – Staat Eritrea - 👁 Vlag van Estland
Estland – Republiek Estland - 👁 Flag of eSwatini
Eswatini – Koninkryk eSwatini - 👁 Vlag van Ethiopië
Ethiopië – Federale Demokratiese Republiek Ethiopië
F
[wysig | wysig bron]- 👁 Flag of the Falkland Islands
Falkland-eilande (Oorsese gebied van die VK)[2] - 👁 Flag of the Faroe Islands
Faroëreilande (Selfregerende land in die Koninkryk Denemarke) - 👁 Vlag van Fidji
Fidji – Republiek die Fidji-eilande - 👁 Vlag van Filippyne
Filippyne – Republiek die Filippyne - 👁 Vlag van Finland
Finland – Republiek Finland - 👁 Vlag van Frankryk
Frankryk – Franse Republiek - 👁 Vlag van Frans-Guyana
Frans-Guyana – (Franse oorsese département) - 👁 Vlag van Frans-Polinesië
Frans-Polinesië – (Franse oorsese kollektiwiteit) - 👁 Vlag van Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede (Franse onbewoonde gebied)
G
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Gaboen
Gaboen – Gaboenese Republiek - 👁 Vlag van Galmudug
Galmudug – Galmudug Staat van Somalië - 👁 Vlag van Gambië
Gambië – Republiek Gambië - 👁 Vlag van Georgië
Georgië[3] - 👁 Vlag van Ghana
Ghana – Republiek Ghana - 👁 Vlag van Gibraltar
Gibraltar – (Oorsese gebied van die VK) - 👁 Vlag van Griekeland
Griekeland – Hellenistiese Republiek - 👁 Vlag van Groenland
Groenland – (Selfregerende land in die Koninkryk van Denemarke) - 👁 Vlag van Grenada
Grenada - 👁 Vlag van Guadeloupe
Guadeloupe (Franse oorsese département) - 👁 Vlag van Guam
Guam – Grondgebied van Guam (VSA-georganiseerde grondgebied) - 👁 Vlag van Guatemala
Guatemala – Republiek Guatemala - 👁 Vlag van Guernsey
Guernsey – Bailiwick van Guernsey (Afhanklike grondgebied van die VK)[4] - 👁 Vlag van Guinee
Guinee – Republiek Guinee - 👁 Vlag van Guinee-Bissau
Guinee-Bissau – Republiek Guinee-Bissau - 👁 Vlag van Guyana
Guyana – Koöperatiewe Republiek Guyana
H
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Haïti
Haïti – Republiek Haïti - 👁 Vlag van Honduras
Honduras – Republiek Honduras - 👁 Vlag van Hongarye
Hongarye – Republiek Hongarye - 👁 Vlag van Hongkong
Hongkong – Spesiale Administratiewe Gebied Hongkong van die Volksrepubliek China (Gebied met spesiale onafhanklikheid)[5]
I
[wysig | wysig bron]- 👁 Flag of Ireland
Ierland – Republiek Ierland[6] - 👁 Vlag van Indië
Indië – Republiek Indië - 👁 Vlag van Indonesië
Indonesië – Republiek Indonesië - 👁 Vlag van Iran
Iran – Islamitiese Republiek Iran - 👁 Vlag van Irak
Irak – Republiek Irak - 👁 Vlag van Israel
Israel – Staat Israel (word nie deur 32 VN Lede erken nie.) - 👁 Vlag van Italië
Italië – Italiaanse Republiek - 👁 Vlag van Ivoorkus
Ivoorkus (Côte d'Ivoire) – Republiek Ivoorkus
J
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Jamaika
Jamaika - Jan Mayen – (Grondgebied van Noorweë)[7]
- 👁 Vlag van Japan
Japan - 👁 Vlag van Jemen
Jemen – Republiek Jemen - 👁 Vlag van Jersey
Jersey – Bailiwick van Jersey (Afhanklike grondgebied van die VK) - 👁 Vlag van Jordanië
Jordanië – Hasjimitiese Koninkryk Jordanië
K
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Kaaimanseilande
Kaaimanseilande – (Oorsese grondgebied van die VK) - 👁 Vlag van Kaap Verde
Kaap Verde – Republiek Kaap Verde - 👁 Vlag van Kambodja
Kambodja – Koninkryk Kambodja - 👁 Vlag van Kameroen
Kameroen – Republiek Kameroen - 👁 Vlag van Kanada
Kanada - 👁 Vlag van Kanariese Eilande
Kanariese Eilande – Outonome Gemeenskap van die Kanariese Eilande (Spaanse outonome gemeenskap) - 👁 Vlag van Kasakstan
Kasakstan – Republiek Kasakstan - 👁 Vlag van Katar
Katar – Staat Katar - 👁 Vlag van Kenia
Kenia – Republiek Kenia - 👁 Flag of Christmas Island
Kerseiland – Gebied van die Kerseiland (Australiese oorsese grondgebied) - 👁 Vlag van Kirgisië
Kirgisië – Kirgisiese Republiek[8] - 👁 Vlag van Kiribati
Kiribati – Republiek Kiribati - 👁 Vlag van Koeweit
Koeweit – Staat Koeweit - 👁 Vlag van Kokoseilande
Kokoseilande – Grondgebied van Kokoseilande (Australiese oorsese grondgebied) - 👁 Flag of the Democratic Republic of the Congo
Demokratiese Republiek die Kongo[9] - 👁 Flag of the Republic of the Congo
Kongo[10] - 👁 Vlag van Noord-Korea
Noord-Korea – Demokratiese Volksrepubliek van Korea[11] (Word geëis deur Suid-Korea) - 👁 Vlag van Suid-Korea
Suid-Korea – Republiek van Korea[12] (Word geëis deur Noord-Korea) - 👁 Vlag van Kroasië
Kroasië – Republiek Kroasië - 👁 Vlag van Kuba
Kuba – Republiek Kuba
L
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Laos
Laos – Demokratiese Volksrepubliek Laos - 👁 Vlag van Lesotho
Lesotho – Koninkryk Lesotho - 👁 Vlag van Letland
Letland – Republiek Letland - 👁 Vlag van Libanon
Libanon – Republiek Libanon - 👁 Vlag van Liberië
Liberië – Republiek Liberië - 👁 Vlag van Libië
Libië – Libië - 👁 Vlag van Liechtenstein
Liechtenstein – Prinsdom Liechtenstein - 👁 Vlag van Litaue
Litaue – Republiek Litaue - 👁 Vlag van Luxemburg
Luxemburg – Groothertogdom Luxemburg
M
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Macau
Macau – Spesiale Administratiewe Gebied Macau van die Volksrepubliek van China (Gebied met spesiale sowereiniteit) - 👁 Vlag van Madagaskar
Madagaskar – Republiek Madagaskar - 👁 Vlag van Madeiraeilande
Madeiraeilande – Outonome Region Madeira (Portugese outonome gebied) - 👁 Vlag van Malawi
Malawi – Republiek Malawi - 👁 Vlag van Maleisië
Maleisië – Federasie Maleisië - 👁 Flag of the Maldives
Maledive – Republiek Maledive - 👁 Vlag van Mali
Mali – Republiek Mali - 👁 Vlag van Malta
Malta – Republiek Malta - 👁 Vlag van Marokko
Marokko – Koninkryk Marokko[13] - 👁 Flag of the Marshall Islands
Marshalleilande – Republiek die Marshalleilande - 👁 Vlag van Martinique
Martinique (Franse oorsese département) - 👁 Vlag van Mauritanië
Mauritanië – Islamitiese Republiek Mauritanië - 👁 Vlag van Mauritius
Mauritius – Republiek Mauritius - 👁 Vlag van Mayotte
Mayotte – Departementele Kollektiwiteit Mayotte (Franse oorsese département) - 👁 Vlag van Meksiko
Meksiko – Verenigde Meksikaanse State - 👁 Vlag van Melilla
Melilla – Outonome Gemeenskap van Melilla (Spaanse outonome stad) - 👁 Vlag van Mianmar
Mianmar – Unie Mianmar - 👁 Flag of the Federated States of Micronesia
Gefedereerde State van Mikronesië – Federale Staat Mikronesië - 👁 Vlag van Moldowa
Moldowa – Republiek Moldowa[14] - 👁 Vlag van Monaco
Monaco – Prinsdom Monaco - 👁 Vlag van Mongolië
Mongolië – Mongoolse Staat - 👁 Vlag van Montenegro
Montenegro – Republiek Montenegro - 👁 Vlag van Montserrat
Montserrat (Oorsese grondgebied van die VK) - 👁 Vlag van Mosambiek
Mosambiek – Republiek Mosambiek
N
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Namibië
Namibië – Republiek Namibië - 👁 Vlag van Nauru
Nauru – Republiek Nauru - Navassa (Klein afgeleë eiland van die VSA)
- 👁 Vlag van Nepal
Nepal – Federale Demokratiese Republiek Nepal - 👁 Vlag van Nederland
Nederland – Koninkryk die Nederlande[15] - 👁 Vlag van Nieu-Kaledonië
Nieu-Kaledonië – Grondgebied van Nieu-Kaledonië en Afhanklike Gebiede (Franse gebied met 'n spesiale statuut') - 👁 Vlag van Nieu-Seeland
Nieu-Seeland - 👁 Vlag van Nicaragua
Nicaragua – Republiek Nicaragua - 👁 Vlag van Niger
Niger – Republiek Niger - 👁 Vlag van Nigerië
Nigerië – Federale Republiek Nigerië - 👁 Vlag van Niue
Niue – (Deelstaat van Nieu-Seeland) - 👁 Vlag van Norfolkeiland
Norfolkeiland – Grondgebied Norfolk-eiland (Australiese oorsese grondgebied) - 👁 Vlag van Turkse Republiek van Noord-Siprus
Noord-Siprus – Turkse Republiek Noord-Siprus (word net deur Turkye erken) - 👁 Flag of the Republic of Macedonia
Noord-Masedonië – Republiek Noord-Masedonië - 👁 Flag of the Northern Mariana Islands
Noordelike Mariana-eilande – Gemenebes die Noord-Mariana-eilande (VSA-gemenebes) - Sien Noord-Korea vir Noord-Korea
- 👁 Vlag van Noorweë
Noorweë – Koninkryk Noorweë
O
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Oekraïne
Oekraïne - 👁 Vlag van Oesbekistan
Oesbekistan – Republiek Oesbekistan - 👁 Vlag van Oman
Oman – Sultanaat Oman - 👁 Vlag van Oostenryk
Oostenryk – Republiek Oostenryk - 👁 Vlag van Oos-Timor
Oos-Timor – Demokratiese Republiek Timor-Leste
P
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Paaseiland
Paaseiland (grondgebied van Chili) - 👁 Vlag van Pakistan
Pakistan – Islamitiese Republiek Pakistan - 👁 Vlag van Palau
Palau – Republiek Palau - 👁 Vlag van Staat Palestina
Staat Palestina – Palestynse Grondgebiede (Word erken deur 137 VN lede, maar word gedeeltelik deur Israel beheer) - 👁 Vlag van Panama
Panama – Republiek Panama - 👁 Vlag van Papoea-Nieu-Guinee
Papoea-Nieu-Guinee – Onafhanklike Staat Papoea-Nieu-Guinee - 👁 Vlag van Paraguay
Paraguay – Republiek Paraguay - 👁 Vlag van Peru
Peru – Republiek Peru - 👁 Flag of the Pitcairn Islands
Pitcairneilande – Pitcairn-, Henderson-, Ducie- en Oeno-eiland (oorsese grondgebied van die VK) - 👁 Vlag van Pole
Pole – Republiek Pole - 👁 Vlag van Portugal
Portugal – Portugese Republiek - 👁 Vlag van Puerto Rico
Puerto Rico – Gemenebes Puerto Rico (VSA-gemenebes) - 👁 Vlag van Puntland
Puntland – Puntland Staat van Somalië
Q
[wysig | wysig bron]R
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Republiek Artsach
Republiek Artsach – Republiek Artsach - 👁 Vlag van Republiek China
Republiek China[16] (Word geëis deur die Volksrepubliek China) - 👁 Vlag van Réunion
Réunion (Franse oorsese département) - 👁 Vlag van Roemenië
Roemenië - 👁 Vlag van Rusland
Rusland – Russiese Federasie - 👁 Vlag van Rwanda
Rwanda – Republiek Rwanda
S
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Saba
Saba (Besondere munisipaliteit in Nederland) - 👁 Vlag van Samoa
Samoa – Onafhanklike Staat Samoa - 👁 Vlag van San Marino
San Marino – Republiek San Marino - 👁 Vlag van São Tomé en Príncipe
São Tomé en Príncipe – Demokratiese Republiek São Tomé en Principe - 👁 Vlag van Saoedi-Arabië
Saoedi-Arabië – Koninkryk Saoedi-Arabië - 👁 Vlag van Senegal
Senegal – Republiek Senegal - 👁 Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek
Sentraal-Afrikaanse Republiek[17] - 👁 Vlag van Serwië
Serwië – Republiek Serwië - 👁 Flag of Seychelles
Seychelle – Republiek Seychelle - 👁 Vlag van Sierra Leone
Sierra Leone – Republiek Sierra Leone - 👁 Vlag van Singapoer
Singapoer – Republiek Singapoer - 👁 Vlag van Sint Bartholomeus
Sint Bartholomeus – Kollektiwiteit Sint Bartholomeus (Franse oorsese kollektiwiteit) - 👁 Vlag van Sint Eustatius
Sint Eustatius (Besondere munisipaliteit in Nederland) - 👁 Vlag van Sint Helena
Sint Helena – (Oorsese grondgebied van die VK) - 👁 Vlag van St. Kitts en Nevis
St. Kitts en Nevis – Federasie Sint Kitts en Nevis - 👁 Vlag van St. Lucia
St. Lucia - 👁 Vlag van Sint Maarten
Sint Maarten – (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande) - 👁 Vlag van Saint-Martin
Saint-Martin – Kollektiwiteit Sint Martin (Franse oorsese kollektiwiteit) - 👁 Vlag van Sint Pierre en Miquelon
Sint Pierre en Miquelon – Territoriale Kollektiwiteit Sint Pierre en Miquelon (Franse oorsese kollektiwiteit) - 👁 Vlag van St. Vincent en die Grenadine
St. Vincent en die Grenadine - 👁 Flag of Cyprus
Siprus – Republiek Siprus[18] (Word nie deur Turkye erken nie.) - 👁 Vlag van Sirië
Sirië – Arabiese Republiek Sirië - 👁 Vlag van Slowakye
Slowakye – Slowaakse Republiek - 👁 Vlag van Slowenië
Slowenië – Republiek Slowenië - 👁 Vlag van Soedan
Soedan – Republiek (die) Soedan - 👁 Flag of the Solomon Islands
Salomonseilande - 👁 Vlag van Somalië
Somalië[19] - 👁 Vlag van Somaliland
Somaliland – Republiek Somaliland - 👁 Vlag van Spanje
Spanje – Koninkryk Spanje - 👁 Vlag van Sri Lanka
Sri Lanka – Demokraties-Sosialistiese Republiek Sri Lanka - 👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika – Republiek van Suid-Afrika - 👁 Vlag van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande – (Oorsese grondgebied van die VK) - Sien Korea, Suid vir Suid-Korea
- 👁 Vlag van Suid-Ossetië
Suid-Ossetië – Republiek Suid-Ossetië - 👁 Vlag van Suid-Soedan
Suid-Soedan – Republiek Suid-Soedan - 👁 Vlag van Suriname
Suriname – Republiek Suriname - 👁 Vlag van Svalbard
Svalbard – (Grondgebied van Noorweë)[20] - 👁 Vlag van Swede
Swede – Koninkryk Swede - 👁 Vlag van Switserland
Switserland – Switserse Konfederasie
T
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Tadjikistan
Tadjikistan – Republiek Tajikistan - 👁 Vlag van Tanzanië
Tanzanië – Verenigde Republiek Tanzanië - 👁 Vlag van Thailand
Thailand – Koninkryk Thailand - Sien Oos-Timor vir Timor-Leste
- 👁 Vlag van Togo
Togo – Republiek Togo - 👁 Vlag van Tokelau
Tokelau – (Oorsese grondgebied van Nieu-Seeland) - 👁 Vlag van Tonga
Tonga – Koninkryk Tonga - 👁 Vlag van Transnistrië
Transnistrië – Moldawiese Republiek Transnistrië - 👁 Vlag van Trinidad en Tobago
Trinidad en Tobago – Republiek Trinidad en Tobago - 👁 Vlag van Tristan da Cunha
Tristan da Cunha – (Afhanklike gebied van die VK-grondgebied Sint Helena) - 👁 Vlag van Tsjad
Tsjad – Republiek Tsjad - 👁 Flag of the Czech Republic
Tsjeggië – Tsjeggiese Republiek - 👁 Vlag van Tunisië
Tunisië – Republiek Tunisië - 👁 Vlag van Turkye
Turkye – Republiek Turkye - 👁 Vlag van Turkmenistan
Turkmenistan - 👁 Flag of the Turks and Caicos Islands
Turks- en Caicoseilande – (Oorsese grondgebied van die VK) - 👁 Vlag van Tuvalu
Tuvalu
U
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Uganda
Uganda – Republiek Uganda - 👁 Vlag van Uruguay
Uruguay – Oosterse Republiek Uruguay
V
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Vanuatu
Vanuatu – Republiek Vanuatu - 👁 Flag of the Vatican City
Vatikaanstad – Staat die Vatikaanstad - 👁 Vlag van Venezuela
Venezuela – Boliviaanse Republiek Venezuela - 👁 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Arabiese Emirate - 👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk – Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland - 👁 Vlag van Verenigde State van Amerika
Verenigde State - 👁 Vlag van Viëtnam
Viëtnam – Sosialistiese Republiek Viëtnam - 👁 Vlag van die Volksrepubliek China
Volksrepubliek China[21] (Word geëis deur die Republiek China)
W
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Wallis en Futuna
Wallis en Futuna – Grondgebied van die Wallis- en Futuna-eilande (Franse oorsese kollektiwiteit) - Sien Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi vir Wes-Sahara
- 👁 Vlag van Belarus
Belarus – Republiek Wit-Rusland[22]
Y
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Ysland
Ysland – Republiek Ysland
Z
[wysig | wysig bron]- 👁 Vlag van Zambië
Zambië – Republiek Zambië - 👁 Vlag van Zimbabwe
Zimbabwe – Republiek Zimbabwe
Sien ook
[wysig | wysig bron]Notas
[wysig | wysig bron]- ↑ Die Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi word tans deur 45 VN-lidlande erken. Dit is nooit tot die VN toegelaat nie, maar wel tot die Organisasie vir Afrika-eenheid en later die Afrika-unie.
- ↑ Die Falklandeilande word ook deur Argentinië as Islas Malvinas as deel van hul grondgebied beskou.
- ↑ Sien ook Abchasië en Suid-Ossetië.
- ↑ Die Bailiwick van Guernsey sluit die selfregerende afhanklike state Alderney, Herm en Sark in.
- ↑ Hongkong is a spesiale administratiewe gebied van die Volksrepubliek van China. Dit is ook diplomaties bekend as Hongkong, China.
- ↑ Daar word gereeld na Ierland verwys as die Republiek van Ierland as die amptelike "beskrywing" van die staat on dit te kan onderskei van die eiland Ierland as 'n geheel.
- ↑ Jan Mayen is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms.
- ↑ Kirgisië staan ook bekend as Kirgistan.
- ↑ Die Demokratiese Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Kinsjasa genoem om dit te onderskei van die Republiek van die Kongo. Sy amptelike naam van 1971 tot 1997 was Zaïre.
- ↑ Die Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Brazzaville genoem om dit te onderskei van die Demokratiese Republiek van die Kongo.
- ↑ Die Demokratiese Volksrepubliek Korea is in die volksmond bekend as Noord-Korea.
- ↑ Die Republiek Korea is in die volksmond bekend as Suid-Korea.
- ↑ Sien ook Wes-Sahara.
- ↑ Sien ook Transnistrië.
- ↑ Nederland verwys wettiglik na die Europese deel van die Koninkryk van die Nederlande, terwyl laasgenoemde bestaan uit Nederland en drie oorsese gebiede, Aruba, Curaçao en Sint Maarten.
- ↑ Algemeen bekend as Taiwan.
- ↑ Die Sentraal-Afrikaanse Republiek word dikwels ook net Sentraal-Afrika genoem.
- ↑ Sien ook Turkse Republiek van Noord-Siprus.
- ↑ Sien ook Somaliland.
- ↑ Svalbard is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms.
- ↑ Algemeen bekend as China.
- ↑ Belarus was as sosialistiese Sowjet-republiek bekend as Wit-Rusland of Belo-Rusland, maar het na sy onafhanklikwording die naam Belarus aangeneem.
