| 👁 'n Strand op Jan Mayen 'n Strand op Jan Mayen | |
| Geografie | |
| Ligging | Noordelike Atlantiese Oseaan |
| Koördinate | 70°59′N 08°32′W / 70.983°N 8.533°W / 70.983; -8.533 |
| Oppervlakte | 373 vk km |
| Hoogste punt | Beerenberg2277 m |
| Administrasie | |
| 👁 Vlag van Noorweë Noorweë | |
| Provinsie | Nordland |
| Hoofstad | Olonkinbyen |
| Grootste stad | Olonkinbyen(18) |
| Demografie | |
| Bevolking | 14-30 |
Jan Mayen is 'n eiland in die Arktiese Oseaan met 'n oppervlakte van 377 km². Die eiland word deels deur 'n gletser bedek. Die eiland se geografiese ligging is 70,59° N 8,28° W. Die wêreld se noordelikste aktiewe vulkaan, Beerenberg, word ook hier aangetref, wat benewens ook een van Noorweë se hoogste berge is. Ander Noorse vulkane is Bouvet-eiland en Peter I-Eiland. Jan Mayen maak deel uit van die Koninkryk Noorweë.
| 👁 Vlag van Noorweë | Hierdie artikel omtrent Noorweë is 'n saadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help om dit uit te brei. |
| 👁 Image |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Jan Mayen. |
| Oorsese gebiede van Noorweë | 👁 Image |
|---|---|
| Bouveteiland· Jan Mayen· Koningin Maudland· Peter I-Eiland· Svalbard | |
Versteekte kategorie:
