|
Nuuk | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | 👁 Vlag van Denemarke Denemarke |
| Provinsie | 👁 Vlag van Groenland Groenland |
| Koördinate | 64°10′N 51°44′W / 64.167°N 51.733°W / 64.167; -51.733 |
| Stigting | 1728 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 690 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 5 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2016) | 17316 |
| - Bevolkingsdigtheid | 23,97/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 18040 |
| Tydsone | UTC −3 |
| - Somertyd | UTC −2 |
| Burgemeester | Asii Chemnitz Narup |
Nuuk (Deens: Godthåb) is die hoofstad en grootste stad van Groenland, 'n outonome land binne die Koninkryk van Denemarke. Die stad het in 2016 'n bevolking van 17316 gehad en 'n oppervlakte van 690km². Nuuk is aan die weskus van Groenland aan die Atlantiese Oseaan geleë.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nuuk.
Versteekte kategorie:
