VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Dene

⇱ Dene - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Deens.
Dene
👁 Image

Totale bevolking: ca. 5,6 miljoen[1]
Belangrike bevolkings in: 👁 Vlag van Denemarke
Denemarke ~5 miljoen[2]

👁 Vlag van Verenigde State van Amerika
Verenigde State ~1,3 miljoen[3]
👁 Vlag van Kanada
Kanada 200035[4]
👁 Vlag van Brasilië
Brasilië 140000
👁 Vlag van Noorweë
Noorweë 52510[5]
👁 Vlag van Australië
Australië 50413[6]
👁 Vlag van Duitsland
Duitsland 50000[7]
👁 Vlag van Swede
Swede 42602[8]
👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk 18493[9]
👁 Vlag van Argentinië
Argentinië 13000[10]
👁 Vlag van Spanje
Spanje 8944[11]
👁 Vlag van Frankryk
Frankryk 7000[12]
👁 Vlag van Groenland
Groenland 6348[13]
👁 Vlag van Switserland
Switserland 4251[14]
👁 Vlag van Nieu-Seeland
Nieu-Seeland 3507[15]
👁 Flag of the Faroe Islands
Faroëreilande 2956
👁 Vlag van Ysland
Ysland 2802[16]
👁 Vlag van Oostenryk
Oostenryk 1281[17]
👁 Flag of Ireland
Ierland 809[18]
👁 Vlag van Japan
Japan 500[19]
👁 Vlag van Libanon
Libanon 400[20]

Taal: Deens
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Lutheranisme
Verwante etniese groepe: Ander Germaanse volke soos Faroërs, Noorweërs, Swede en Yslanders
👁 Image
Die legendariese Holger Danske word beskou as nasionale personifikasie van Denemarke en die Dene

Die Dene (Deens: danskere) is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Denemarke wat 'n gemeenskaplike Deense afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Deens as moedertaal praat. Alternatiewelik is Dene diegene wat in Denemarke woon of in Denemarke gebore is. Omdat die Faroëreilande en Groenland tot die Koninkryk van Denemarke behoort, is ook Faroërs en Groenlanders (Groenlandse Inuïete) Deense staatsburgers.

Dene vorm die titulêre nasie van Denemarke, waar hulle byna 90% van dié land se bevolking uitmaak en nog klein erkende minderhede soos Duitsers leef. Behalwe vir Denemarke kom Deense minderhede ook in Europese lande soos Duitsland (Sleeswyk-Holstein), Noorweë en Swede voor. In Duitsland is die Dene 'n erkende minderheid soos Friese, Roma en Sorbe en omvat sowat 50000 mense, veral in Suid-Sleeswyk.

Wêreldwyd leef sowat 5,6 miljoen Dene, waarvan omtrent 5 miljoen in Denemarke en 1,3 miljoen in die Verenigde State. Daarbenewens het Dene hul ook in lande soos Australië (50413), Brasilië (140000) en Kanada (200035) gevestig.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Larsen, Dorthe. "Folketal" (in Deens). Danmarks Statestik. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2016. Besoek op 7 April 2013.
  2. "Find statistics - Statistics Denmark" (in Deens). Dst.dk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2011. Besoek op 11 Maart 2015.
  3. (en) "Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op 30 Maart 2016.
  4. "Ethnocultural Portrait of Canada - Data table" (in Engels). 2.statcan.ca. 6 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019. Besoek op 29 Maart 2016.
  5. (en) Statistics Norway. "Persons with immigrant background by immigration category, country background and sex. 1 January 2009 (Immigrants and Norwegian-norn to immigrant parents + Other immigrant background)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2011. Besoek op 27 Augustus 2009.
  6. (en) "Improved access to historical census data". Censusdata.abs.gov.au. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op 11 Maart 2015.
  7. (de) Geargiveer 24 Junie 2008 op Wayback Machine
  8. "Tabeller over Sveriges befolkning 2005" (PDF) (in Sweeds). Scb.se. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Maart 2016. Besoek op 29 Maart 2016.
  9. "UK | Born Abroad | Denmark" (in Engels). BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2008. Besoek op 29 Maart 2016.
  10. (da) Geargiveer 16 Januarie 2010 op Wayback Machine
  11. "Demografia" (PDF) (in Spaans). Ine.es. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 29 Maart 2016.
  12. Gynther Adolphsen. "6000-7000 danskere bor ved den franske Riviera - Frankrig" (in Deens). Udvandrerne.dk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2016. Besoek op 29 Maart 2016.
  13. "CIA - The World Factbook -- Greenland" (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 29 Maart 2016.
  14. (da) "Hvor mange dansker bor i udlandet". Statsborger.dk. 28 Junie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2015. Besoek op 29 Maart 2016.
  15. (en) Geargiveer 24 Maart 2009 op Wayback Machine
  16. "Population by country of birth 1981-2006 by country and year: Denmark, 2006" (in Engels). Statistics Iceland. 31 Desember 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2017. Besoek op 29 Maart 2016.
  17. "Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland" (in Duits). Statistik Austria. 2 Februarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2019. Besoek op 29 Maart 2016.
  18. (en) Geargiveer 12 Augustus 2011 op Wayback Machine
  19. Kent Dahl. "500 danskere i Tokyo - Japan" (in Deens). Udvandrerne.dk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2016. Besoek op 29 Maart 2016.
  20. (en) Geargiveer 23 November 2011 op Wayback Machine

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]