|
Dnipro | |
|---|---|
| Ligging in Oekraïne | Wapen |
| Vlag | |
| Land | 👁 Vlag van Oekraïne Oekraïne |
| Oblast | 👁 Image Dnipro-oblast |
| Koördinate | 48°27′52″N 35°2′46″E / 48.46444°N 35.04611°O / 48.46444; 35.04611 |
| Stigting | 1776 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 405 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 115 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2007) | 1040000 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2,968/vk km |
| Tydsone | UTC +2 |
| - Somertyd | UTC +3 |
| Burgemeester | Ivan Ianovych Kulichenko |
| Amptelike Webwerf | www.rada.dp.ua Geargiveer 1 Junie 2008 op Wayback Machine |
Dnipro (Oekraïens: Дніпро, Russies: Днепр) is die derde grootste stad in Oekraïne, met 'n bevolking van naastenby een miljoen in 2015. Die stad dien as die administratiewe setel van die Dnipro-oblast.
Oorspronklik is die stad Dnipropetrofsk genoem. In 2015 het die Oekraïense parlement besluit om honderde plekname met betrekking tot die Sowjet-tydperk en Sowjet-Russiese kommuniste, wat by massamoorde in Oekraïne betrokke was, te wysig.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]| 👁 Image |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Dnipro. |
Versteekte kategorie:
