VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Eurovision_Song_Contest

⇱ Eurovision-sangfees - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eurovision Song Contest)
👁 Image
Lys Assia, die eerste Eurovision-wenner saam met Dima Bilan, die wenner van 2008
👁 Image
Lidlande van die Europese Uitsaai-unie
👁 Image
Uitsaaigebied van die Europese Uitsaai-unie in rooi
👁 Image
Deelnemende lande sedert 1956:

Ten minste een deelname

Nooit deelgeneem nie, hoewel in aanmerking gekom om dit te doen

Toetreding besluit, maar later onttrek

Deelgeneem as deel van 'n ander land, maar nooit as 'n onafhanklike land nie

👁 Image
Deelnemende lande volgens dekade se debuut:

1950's

1960's

1970's

1980's

1990's

2000's

2010's

2020's

👁 Image
Lande wat die Eurovision-sangfees gehuisves het:

Eenkeer gehuisves

Herhaaldelik gehuisves

👁 Image
Kwalifikasiekoerse per land (2004–2025; regstreekse kwalifisering nie ingesluit nie)
👁 Image
Lande wat die Eurovision-sangfees gewen het
👁 Image
Stede en lande wat die Eurovision-sangfees aangebied het

Die Eurovision-sangfees (Engels: Eurovision Song Contest, ESC; Frans: Concours Eurovision de la Chanson; vroeër: Grand-Prix Eurovision de la Chanson européenne) is 'n sangkompetisie wat sedert 24 Mei 1956 jaarliks in die Europese Uitsaai-unie (EBU) aangebied word. Die kompetisie is gegrond op die bestaande Sanremo Musiekfees sedert 1951 in Italië. Van die beroemde vorige wenners sluit in ABBA (wat Swede verteenwoordig het) en Céline Dion (alhoewel sy Kanadees is, het sy Switserland verteenwoordig).

Die sangfees word op televisie in die hele Europa uitgesaai. Sedert 1967 word die fees ook in lande buite Europa uitgesaai. Dit kan ook op die internet gevolg word.

Wenners

[wysig | wysig bron]
JaarLandLiedjieSanger
1956👁 Vlag van Switserland
Switserland
RefrainLys Assia
1957👁 Vlag van Nederland
Nederland
Net Als ToenCorry Brokken
1958👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
Dors, Mon AmourAndré Claveau
1959👁 Vlag van Nederland
Nederland
Een BeetjeTeddy Scholten
1960👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
Tom PillibiJacqueline Boyer
1961👁 Vlag van Luxemburg
Luxemburg
Nous les amoureuxJean-Claude Pascal
1962👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
Un premier amourIsabelle Aubret
1963👁 Vlag van Denemarke
Denemarke
DanseviseGrethe & Jørgen Ingmann
1964👁 Vlag van Italië
Italië
Non ho l'età (per amarti)Gigliola Cinquetti
1965👁 Vlag van Luxemburg
Luxemburg
Poupée de cire, poupée de sonFrance Gall
1966👁 Vlag van Oostenryk
Oostenryk
Merci ChérieUdo Jürgens
1967👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk
Puppet On A StringSandie Shaw
1968👁 Vlag van Spanje
Spanje
La, la, laMassiel
1969👁 Vlag van Spanje
Spanje
Vivo CantandoSalomé
👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk
Boom Bang-a-BangLulu
👁 Vlag van Nederland
Nederland
De TroubadourLenny Kuhr
👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
Un jour, un enfantFrida Boccara
1970👁 Flag of Ireland
Republiek Ierland
All Kinds Of EverythingDana Rosemary Scallon
1971👁 Vlag van Monaco
Monaco
Un banc, un arbre, une rueSéverine
1972👁 Vlag van Luxemburg
Luxemburg
Après ToiVicky Leandros
1973👁 Vlag van Luxemburg
Luxemburg
Tu Te ReconnaîtrasAnne-Marie David
1974👁 Vlag van Swede
Swede
WaterlooABBA
1975👁 Vlag van Nederland
Nederland
Ding-A-DongTeach-In
1976👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk
Save Your Kisses For MeBrotherhood of Man
1977👁 Vlag van Frankryk
Frankryk
L'Oiseau Et L'EnfantMarie Myriam
1978👁 Vlag van Israel
Israel
A-Ba-Ni-BiIzhar Cohen en Alphabeta
1979👁 Vlag van Israel
Israel
HallelujahGali Atari en Milk and Honey
1980👁 Flag of Ireland
Republiek Ierland
What's Another Year?Johnny Logan
1981👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk
Making Your Mind UpBucks Fizz
1982👁 Vlag van Duitsland
Duitsland
Ein Bisschen FriedenNicole
1983👁 Vlag van Luxemburg
Luxemburg
Si la vie est cadeauCorinne Hermès
1984👁 Vlag van Swede
Swede
Diggi-Loo Diggi-LeyHerreys
1985👁 Vlag van Noorweë
Noorweë
La det swingeBobbysocks
1986👁 Vlag van België
België
J'aime la vieSandra Kim
1987👁 Flag of Ireland
Republiek Ierland
Hold Me NowJohnny Logan
1988👁 Vlag van Switserland
Switserland
Ne partez pas sans moiCéline Dion
1989👁 Vlag van Joego-Slawië
Joego-Slawië
Rock MeRiva
1990👁 Vlag van Italië
Italië
Insieme: 1992Toto Cutugno
1991👁 Vlag van Swede
Swede
Fångad av en stormvindCarola Häggkvist
1992👁 Flag of Ireland
Republiek Ierland
Why Me?Linda Martin
1993👁 Flag of Ireland
Republiek Ierland
In Your EyesNiamh Kavanagh
1994👁 Flag of Ireland
Republiek Ierland
Rock 'n' Roll KidsPaul Harrington en Charlie McGettigan
1995👁 Vlag van Noorweë
Noorweë
NocturneSecret Garden
1996👁 Flag of Ireland
Republiek Ierland
The VoiceEimear Quinn
1997👁 Vlag van Verenigde Koninkryk
Verenigde Koninkryk
Love Shine A LightKatrina Leskanich
1998👁 Vlag van Israel
Israel
DivaDana International
1999👁 Vlag van Swede
Swede
Take Me to Your HeavenCharlotte Nilsson
2000👁 Vlag van Denemarke
Denemarke
Fly On The Wings Of LoveOlsen Brothers
2001👁 Vlag van Estland
Estland
EverybodyTanel Padar, Dave Benton en 2XL
2002👁 Vlag van Letland
Letland
I WannaMarie N
2003👁 Vlag van Turkye
Turkye
Everyway That I CanSertab Erener
2004👁 Vlag van Oekraïne
Oekraïne
Wild DancesRuslana
2005👁 Vlag van Griekeland
Griekeland
My Number OneElena Paparizou
2006👁 Vlag van Finland
Finland
Hard Rock HallelujahLordi
2007👁 Vlag van Serwië
Serwië
MoltivaMarija Šerifović
2008👁 Vlag van Rusland
Rusland
BelieveDima Bilan
2009👁 Vlag van Noorweë
Noorweë
FairytaleAlexander Rybak
2010👁 Vlag van Duitsland
Duitsland
SatelliteLena Meyer-Landrut
2011👁 Vlag van Azerbeidjan
Azerbeidjan
Running ScaredEll & Nikki
2012👁 Vlag van Swede
Swede
EuphoriaLoreen
2013👁 Vlag van Denemarke
Denemarke
Only TeardropsEmmelie de Forest
2014👁 Vlag van Oostenryk
Oostenryk
Rise Like a PhoenixConchita Wurst
2015👁 Vlag van Swede
Swede
HeroesMåns Zelmerlöw
2016👁 Vlag van Oekraïne
Oekraïne
1944Jamala
2017👁 Vlag van Portugal
Portugal
Amar Pelos DoisSalvador Sobral
2018👁 Vlag van Israel
Israel
ToyNetta
2019👁 Vlag van Nederland
Nederland
ArcadeDuncan Laurence
2020Eurovision-sangfees afgelas weens die Covid-19-pandemie
2021👁 Vlag van Italië
Italië
Zitti e buoniMåneskin
2022👁 Vlag van Oekraïne
Oekraïne
StefaniaKalush Orchestra
2023👁 Vlag van Swede
Swede
TatooLoreen
2024👁 Vlag van Switserland
Switserland
The CodeNemo
2025👁 Vlag van Oostenryk
Oostenryk
Wasted LoveJJ
  1. Nota: In 1969 het vier lande gesamentlik gewen omdat geen reëls vir 'n gelykop uitslag bestaan het nie.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]