VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Explorer_1

⇱ Explorer 1 - Wikipedia

Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Explorer 1 is die eerste satelliet wat deur Amerika in 1958 gelanseer is. DiΓ© projek was deel van Amerika se deelname aan die Internasionale Geofisiese Jaar. Die sending het gevolg op die eerste twee satelliete van die vorige jaar, Spoetnik 1 en Spoetnik 2, wat deur die Sowjetunie gelanseer is en die ruimtewedloop tydens die Koue Oorlog tussen die twee nasies begin het.

Explorer 1 is op 1 Februarie 1958 om 03:47:56 GMT, bo-op die eerste Juno-vuurpyl, vanaf Kaap Canaveral in Florida gelanseer. Dit was die eerste satelliet wat die Van Allen-gordel[1] bespeur het en het data na die aarde gestuur totdat sy batterye na byna vier maande pap geword het. Dit het in 'n wentelbaan gebly tot 1970.

Galery

[wysig | wysig bron]
πŸ‘ Explorer 1 in sy wentelbaankonfigurasie, met die lanseervoertuig se vierde stadium aangeheg
Explorer 1 in sy wentelbaankonfigurasie, met die lanseervoertuig se vierde stadium aangeheg
Explorer 1 in sy wentelbaankonfigurasie, met die lanseervoertuig se vierde stadium aangeheg
πŸ‘ Beamptes met Explorer 1-model by Redstone Arsenal, insluitend genl.majoor John Medaris (3de van links), Walter Haeussermann, Wernher von Braun en Ernst Stuhlinger
Beamptes met Explorer 1-model by Redstone Arsenal, insluitend genl.majoor John Medaris (3de van links), Walter Haeussermann, Wernher von Braun en Ernst Stuhlinger
Beamptes met Explorer 1-model by Redstone Arsenal, insluitend genl.majoor John Medaris (3de van links), Walter Haeussermann, Wernher von Braun en Ernst Stuhlinger
πŸ‘ Explorer 1 in spin-toetsfasiliteit
Explorer 1 in spin-toetsfasiliteit
Explorer 1 in spin-toetsfasiliteit
πŸ‘ Explorer 1 en sy Juno I aanjaer in die toring by LC-26A
Explorer 1 en sy Juno I aanjaer in die toring by LC-26A
Explorer 1 en sy Juno I aanjaer in die toring by LC-26A
πŸ‘ Nabyskoot van Explorer 1 bo-op Juno I aanjaer
Nabyskoot van Explorer 1 bo-op Juno I aanjaer
Nabyskoot van Explorer 1 bo-op Juno I aanjaer
πŸ‘ Lansering van Explorer 1 op 1 Februarie 1958
Lansering van Explorer 1 op 1 Februarie 1958
Lansering van Explorer 1 op 1 Februarie 1958
πŸ‘ Voorlopige satellietopsporingstoetse in 'n veld naby JPL
Voorlopige satellietopsporingstoetse in 'n veld naby JPL[2]
Voorlopige satellietopsporingstoetse in 'n veld naby JPL[3]
πŸ‘ Trajekberekeninge is met die hand deur hierdie groep vroue gedoen.
Trajekberekeninge is met die hand deur hierdie groep vroue gedoen.
Trajekberekeninge is met die hand deur hierdie groep vroue gedoen.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Paul Dickson, Sputnik: The Launch of the Space Race, Toronto: MacFarlane Walter & Ross, 2001, p. 190
  2. ↑ "NASA / JPL - Ground Antenna". NASA. Besoek op 30 Maart 2012. πŸ‘ Image
    Hierdie artikel bevat teks uit diΓ© bron, wat in die publieke domein is.
  3. ↑ "NASA / JPL - Ground Antenna". NASA. Besoek op 30 Maart 2012. πŸ‘ Image
    Hierdie artikel bevat teks uit diΓ© bron, wat in die publieke domein is.