VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Gewigoptel

⇱ Gewigoptel - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gewigoptel
tipe sport, Olimpiese sportsoort, stokperdjie
Subklas vankragsport, individuele sport, weightlifting, lifting👁 Wysig
Onderdeel vanswaar atletiek👁 Wysig
GesagInternational Weightlifting Federation👁 Wysig
Beoefen deurgewigopteller👁 Wysig
Rekord of rekord opneemlys van wêreldrekords in Olimpiese gewigoptel👁 Wysig
Gebruikbarbeel, Gewigplaat, gewig, lifting👁 Wysig
NCI Thesaurus IDC94741👁 Wysig
Unicode-karakter🏋👁 Wysig
👁 Image
Piktogram wat Gewigoptel aandui
👁 Image
Irakkese gewigopteller met 180kg op die stok
👁 Image
Vroulike gewigopteller

Gewigoptel is 'n sport waar die beoefenaars probeer om swaar gewigte op te tel en bo hulle koppe uit te stoot. Na elke suksesvolle poging word meer gewigte gelaai tot die maksimum wat die opteller kan lig bereik word. Die gewigte is skyfvormig en word aan weerskante van die loop of gewigstok gelaai.

Atlete word volens hulle liggaamsgewig in verskillende kategorieë ingedeel. Tydens die Olimpiese Spele is daar agt kategorieë vir mans en sewe vir dames.

Gewigoptel moet nie met gewigstoot, 'n velditem in atletiek waar 'n atleet 'n ysterbal so ver as moontlik moet gooi, verwar word nie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.