VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Kim_Il_Sung

⇱ Kim Il-sung - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kim Il Sung)
Kim Il-sung
김일성
👁 Kim Il-sung

Kim Il Sung se amptelike portret.

Ewige President van die Republiek
Ampsbekleër
Termynaanvang
8 Julie 1994

President van Noord-Korea
Ampstermyn
28 Desember 19728 Julie 1994
Voorafgegaandeur Amp geskep
Opgevolgdeur Amp afgeskaf

Eerste Minister van Noord-Korea
Ampstermyn
9 September 194828 Desember 1972
Voorafgegaandeur Amp geskep
Opgevolgdeur Kim Il

Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
11 Oktober 19668 Julie 1994
Voorafgegaandeur Homself (as voorsitter)
Opgevolgdeur Kim Jong-Il

Voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
30 Junie 194911 Oktober 1966
Voorafgegaandeur Kim Tu-bong
Opgevolgdeur Homself (as Sekretaris-generaal)

Adjunk-voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Noord-Korea
Ampstermyn
28 Augustus 194630 Junie 1949
Voorafgegaandeur Amp geskep
Opgevolgdeur Pak Hon-yong (as 1ste Adjunk-voorsitter) en Ho Ka-i (as 2de Adjunk-voorsitter)

Voorsitter van die Noord-Koreaanse Buro van die Kommunistiese Party van Korea
Ampstermyn
17 Desember 194528 Augustus 1946
Voorafgegaandeur Kim Yong-bom
Opgevolgdeur Kim Tu-bong as (WPNK se voorsitter)

Persoonlike besonderhede
Gebore Kim Sŏng-ju
15 April 1912
Mangyŏngdae, Heian-nandō, Japannees-Korea
Sterf 8 Julie 1994
Pjongjang, Noord-Korea
Politiekeparty Werkersparty van Korea
Eggenoot/-note Kim Jong-suk (oorlede in 1949)
Kim Song-ae
Kind(ers) Kim Jong-Il
Kim Man-il
Kim Kyong-hui
Kim Kyong-jin
Kim Pyong-il
Kim Yong-il
Religie geen (Ateïsme)
Handtekening 👁 Image

Militêre Diens
Lojaliteit 👁 Vlag van Sowjetunie
Sowjetunie
👁 Vlag van Noord-Korea
Noord-Korea
Diens/Tak Sowjetse gewapende magte
Koreaanse Volksleër
Jare in diens 1941–1945
1948–1994
Rang 👁 Image
Dae wonsu (대원수; Grootmaarskalk)
Eenheid Alle (Opperbevelvoerder)
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog

Kim Il-sung (Koreaans: 김일성; 15 April 19128 Julie 1994) was die eerste leier en stigter van Noord-Korea se Kommunistiese Party en die land self. Sy dood, op die ouderdom van 82 is op staatstelevisie aangekondig. Volgens die grondwet van Noord-Korea beklee hy sedert sy dood die amp as "Ewige President van die Republiek".

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.