Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) gebruik 'n landkode, wat 'n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in die Olimpiese Spele deelneem, te identifiseer. Elke kode identifiseer 'n Nasionale Olimpiese Komitee maar daar is kodes wat in vroeëre Spele vir ander doeleindes gebruik is, soos vir spanne wat saamgestel is van atlete van verskillende lande, of atlete wat nie formeel namens enige land deelneem nie.
Verskeie kodes wat die IOK gebruik verskil van die standaard ISO 3166-1 alfa-3 kodes. Ander sportorganisasies soos FIFA of die Gemenebesspele, gebruik soortgelyke kodes om na die verskillende spanne te verwys.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die Winterspele van 1956 en die Somerspele van 1960 was die eerste Spele wat die Voorletters van Lande gebruik het om na elke NOK te verwys in die gepubliseerde amptelike verslae.[1] Die kodes wat egter in die volgende paar Spele gebruik is was gewoonlik gebaseer op die taal van die gasheerland (bv. GIA vir Japan by die Winterspele van 1956 en die Somerspele van 1960 van Giaponne in Italiaans) of is gebaseer op die Franse naam vir die land/NOK (bv. COR vir Suid-Korea van Corée in Frans). By die Winterspele van 1972 is die meeste kodes gestandaardiseer, maar verskeie het intussen verander. Die ontbinding van die Sowjetunie, die opsplitsing van Joegoslawië, die ontbinding van Tsjeggoslowakye, die Duitse hereniging en verskeie ander gevalle van geografiese hernoeming het gelei tot 'n verandering van kodes.
Benewens hierdie lys van oor die 200 NOKs vereis die deelnemende komitees van die Paralimpiese Spele gestandardiseerde IOK-kodes. Onlangse voorbeelde hiervan sluit Macau en die Färoër-eilande in, wat onderskeidelik gekodeer is as MAR en FRO.[2]
Huidige NOKs
[wysig | wysig bron]Daar is tans 205 NOKs binne die Olimpiese beweging. Die volgende tabelle dui die verskillende kode vir elke NOK aan en enige verskillende kodes wat in vorige Spele gebruik is, soos in die amptelike verslae van daardie Spele. Sommige van die kodes wat in die verlede gebruik is word in die daaropvolgende afdelings verduidelik. Kodes wat slegs vir die Olimpiese Somerspele en Olimpiese Winterspele in 'n spesifieke jaar gebruik is word deur 'n "S" en 'n "W" afsonderlik aangedui.
| Inhoud: | A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V Y Z |
|---|
A
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| AFG | 👁 Vlag van Afghanistan Afghanistan | ||
| AHO | 👁 Vlag van Nederlands-Antille Nederlands-Antille | ATO (1960), NAN (1964) | |
| ALB | 👁 Vlag van Albanië Albanië | ||
| ALG | 👁 Vlag van Algerië Algerië | AGR (1964), AGL (1968 S) | |
| AND | 👁 Vlag van Andorra Andorra | ||
| ANG | 👁 Vlag van Angola Angola | ||
| ANT | 👁 Vlag van Antigua en Barbuda Antigua en Barbuda | ||
| ARG | 👁 Vlag van Argentinië Argentinië | ||
| ARM | 👁 Vlag van Armenië Armenië | ||
| ARU | 👁 Vlag van Aruba Aruba | ||
| ASA | 👁 Vlag van Amerikaans-Samoa Amerikaans-Samoa | ||
| AUS | 👁 Vlag van Australië Australië | ||
| AUT | 👁 Vlag van Oostenryk Oostenryk | ||
| AZE | 👁 Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan |
B
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| BAH | 👁 Vlag van Bahamas Bahamas | ||
| BAN | 👁 Vlag van Bangladesj Bangladesj | ||
| BAR | 👁 Vlag van Barbados Barbados | BAD (1964) | |
| BDI | 👁 Vlag van Burundi Burundi | ||
| BEL | 👁 Vlag van België België | ||
| BEN | 👁 Vlag van Benin Benin | DAY (1964), DAH (1968–1976) | |
| BER | 👁 Vlag van Bermuda Bermuda | ||
| BHU | 👁 Vlag van Bhoetan Bhoetan | ||
| BIH | 👁 Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië-Herzegowina | BSH (1992 S) | |
| BIZ | 👁 Vlag van Belize Belize | HBR (1968–1972) | |
| BLR | 👁 Vlag van Belarus Belo-Rusland | ||
| BOL | 👁 Vlag van Bolivië Bolivia | ||
| BOT | 👁 Vlag van Botswana Botswana | ||
| BRA | 👁 Vlag van Brasilië Brasilië | ||
| BRN | 👁 Vlag van Bahrein Bahrein | ||
| BRU | 👁 Vlag van Broenei Broenei | ||
| BUL | 👁 Vlag van Bulgarye Bulgarye | ||
| BUR | 👁 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso | VOL (1972–1984) |
C
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| CAF | 👁 Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek | AFC (1968) | |
| CAM | 👁 Vlag van Kambodja Kambodja | CAB (1964), KHM (1972–1976) | |
| CAN | 👁 Vlag van Kanada Kanada | ||
| CAY | 👁 Vlag van Kaaimanseilande Kaaimanseilande | ||
| CGO | 👁 Vlag van Republiek die Kongo Kongo | ||
| CHA | 👁 Vlag van Tsjad Tsjad | CHD (1964) | |
| CHI | 👁 Vlag van Chili Chili | CIL (1956 W, 1960 S) | |
| CHN | 👁 Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China | ||
| CIV | 👁 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus | IVC (1964), CML (1968) | |
| CMR | 👁 Vlag van Kameroen Kameroen | ||
| COD | 👁 Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo DRK | COK (1968), ZAI (1972–1996) | |
| COK | 👁 Vlag van Cookeilande Cookeilande | ||
| COL | 👁 Vlag van Colombia Colombia | ||
| COM | 👁 Vlag van Comore-eilande Comore | ||
| CPV | 👁 Vlag van Kaap Verde Kaap Verde | ||
| CRC | 👁 Vlag van Costa Rica Costa Rica | COS (1964), CTC (1984 W) | |
| CRO | 👁 Vlag van Kroasië Kroasië | ||
| CUB | 👁 Vlag van Kuba Kuba | ||
| CYP | 👁 Vlag van Siprus Ciprus | ||
| CZE | 👁 Vlag van Tsjeggië Tsjeggië |
D
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| DEN | 👁 Vlag van Denemarke Denemarke | DAN (1960 S, 1968 W), DIN (1968 S) | |
| DJI | 👁 Vlag van Djiboeti Djiboeti | ||
| DMA | 👁 Vlag van Dominica Dominika | ||
| DOM | 👁 Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek |
E
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| ECU | 👁 Vlag van Ecuador Ecuador | ||
| EGY | 👁 Vlag van Egipte Egipte | RAU (1960, 1968), UAR (1964) | |
| ERI | 👁 Vlag van Eritrea Eritrea | ||
| ESA | 👁 Vlag van El Salvador El Salvador | SAL (1964–1976) | |
| ESP | 👁 Vlag van Spanje Spanje | SPA (1956–1964, 1968 W) | |
| EST | 👁 Vlag van Estland Estland | ||
| ETH | 👁 Vlag van Ethiopië Ethiopië | ETI (1960, 1968) |
F
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| FIJ | 👁 Vlag van Fidji Fidji | FIG (1960) | |
| FIN | 👁 Vlag van Finland Finland | ||
| FRA | 👁 Vlag van Frankryk Frankryk | ||
| FSM | 👁 Vlag van Gefedereerde State van Mikronesië Mikronesië |
G
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| GAB | 👁 Vlag van Gaboen Gaboen | ||
| GAM | 👁 Vlag van Gambië Gambië | ||
| GBR | 👁 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk | GRB (1956 W–1960), GBI (1964) | |
| GBS | 👁 Vlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau | ||
| GEO | 👁 Vlag van Georgië Georgië | ||
| GEQ | 👁 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Equatorial Guinee | ||
| GER | 👁 Vlag van Duitsland Duitsland | ALL (1968 W), ALE (1968 S), FRG (1980–1988) | |
| GHA | 👁 Vlag van Ghana Ghana | ||
| GRE | 👁 Vlag van Griekeland Griekeland | ||
| GRN | 👁 Vlag van Grenada Grenada | ||
| GUA | 👁 Vlag van Guatemala Guatemala | GUT (1964) | |
| GUI | 👁 Vlag van Guinee Guinee | ||
| GUM | 👁 Vlag van Guam Guam | ||
| GUY | 👁 Vlag van Guyana Guyana | GUA (1960), GUI (1964) |
H
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| HAI | 👁 Vlag van Haïti Haïti | ||
| HKG | 👁 Vlag van Hongkong Hongkong | HOK (1960–1968) | |
| HON | 👁 Vlag van Honduras Honduras | ||
| HUN | 👁 Vlag van Hongarye Hongarye | UNG (1956 W, 1960 S) |
I
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| INA | 👁 Vlag van Indonesië Indonesië | INS (1960) | |
| IND | 👁 Vlag van Indië Indië | ||
| IRI | 👁 Vlag van Iran Iran | IRN (1956–1988), IRA (1968 W) | |
| IRL | 👁 Vlag van Republiek Ierland Ierland | ||
| IRQ | 👁 Vlag van Irak Irak | IRK (1960, 1968) | |
| ISL | 👁 Vlag van Ysland Ysland | ICE (1960 W, 1964 S) | |
| ISR | 👁 Vlag van Israel Israel | ||
| ISV | 👁 Vlag van Amerikaanse Maagde-eilande Amerikaanse Maagde-eilande | ||
| ITA | 👁 Vlag van Italië Italië | ||
| IVB | 👁 Vlag van Britse Maagde-eilande Brits-Maagde-eilande |
J
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| JAM | 👁 Vlag van Jamaika Jamaika | ||
| JOR | 👁 Vlag van Jordanië Jordanië | ||
| JPN | 👁 Vlag van Japan Japan | GIA (1956 W, 1960 S), JAP (1960 W) |
K
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| KAZ | 👁 Vlag van Kasakstan Kazakstan | ||
| KEN | 👁 Vlag van Kenia Kenia | ||
| KGZ | 👁 Vlag van Kirgisië Kirgisië | ||
| KIR | 👁 Vlag van Kiribati Kiribati | ||
| KOR | 👁 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea | COR (1956 W, 1960 S, 1968 S, 1972 S) | |
| KSA | 👁 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië | ARS (1968–1976), SAU (1980–1984) | |
| KUW | 👁 Vlag van Koeweit Koeweit |
L
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| LAO | 👁 Vlag van Laos Laos | ||
| LAT | 👁 Vlag van Letland Letland | ||
| LBA | 👁 Vlag van Libië Libië | LYA (1964), LBY (1968 W) | |
| LBR | 👁 Vlag van Liberië Liberië | ||
| LCA | 👁 Vlag van St. Lucia Sint Lucia | ||
| LES | 👁 Vlag van Lesotho Lesotho | ||
| LIB | 👁 Vlag van Libanon Libanon | LEB (1960 W, 1964 S) | |
| LIE | 👁 Vlag van Liechtenstein Liechtenstein | LIC (1956 W, 1964 S, 1968 W) | |
| LTU | 👁 Vlag van Litaue Litaue | LIT (1992 W) | |
| LUX | 👁 Vlag van Luxemburg Luxemburg |
M
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| MAD | 👁 Vlag van Madagaskar Madagaskar | MAG (1964) | |
| MAR | 👁 Vlag van Marokko Marokko | MRC (1964) | |
| MAS | 👁 Vlag van Maleisië Maleisië | MAL (1964–1988) | |
| MAW | 👁 Vlag van Malawi Malawi | ||
| MDA | 👁 Vlag van Moldowa Moldawië | MLD (1994) | |
| MDV | 👁 Vlag van Maledive Maldive-eilande | ||
| MEX | 👁 Vlag van Meksiko Meksiko | ||
| MGL | 👁 Vlag van Mongolië Mongolië | MON (1968 W) | |
| MHL | 👁 Vlag van Marshalleilande Marshalleilande | ||
| MKD | 👁 Vlag van Noord-Masedonië Noord-Masedonië | ||
| MLI | 👁 Vlag van Mali Mali | ||
| MLT | 👁 Vlag van Malta Malta | MAT (1960–1964) | |
| MNE | 👁 Vlag van Montenegro Montenegro | ||
| MON | 👁 Vlag van Monaco Monaco | ||
| MOZ | 👁 Vlag van Mosambiek Mosambiek | ||
| MRI | 👁 Vlag van Mauritius Mauritius | ||
| MTN | 👁 Vlag van Mauritanië Mauritanië | ||
| MYA | 👁 Vlag van Mianmar Mianmar | BIR (1960, 1968–1988), BUR (1964) |
N
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| NAM | 👁 Vlag van Namibië Namibië | ||
| NCA | 👁 Vlag van Nicaragua Nicaragua | NCG (1964), NIC (1968) | |
| NED | 👁 Vlag van Nederland Nederland | OLA (1956 W), NET (1960 W), PBA (1960 S), NLD (1964 S), HOL (1968–1988) | |
| NEP | 👁 Vlag van Nepal Nepal | ||
| NGR | 👁 Vlag van Nigerië Nigerië | NGA (1964) | |
| NIG | 👁 Vlag van Niger Niger | NGR (1964) | |
| NOR | 👁 Vlag van Noorweë Noorweë | ||
| NRU | 👁 Vlag van Nauru Nauru | ||
| NZL | 👁 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland | NZE (1960, 1968 W) |
O
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| OMA | 👁 Vlag van Oman Oman |
P
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| PAK | 👁 Vlag van Pakistan Pakistan | ||
| PAN | 👁 Vlag van Panama Panama | ||
| PAR | 👁 Vlag van Paraguay Paraguay | ||
| PER | 👁 Vlag van Peru Peru | ||
| PHI | 👁 Vlag van Filippyne Filippyne | FIL (1960, 1968) | |
| PLE | 👁 Vlag van Staat Palestina Palestynse gebiede | ||
| PLW | 👁 Vlag van Palau Palau | ||
| PNG | 👁 Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papua New Guinee | NGY (1976–1980), NGU (1984–1988) | |
| POL | 👁 Vlag van Pole Pole | ||
| POR | 👁 Vlag van Portugal Portugal | ||
| PRK | 👁 Vlag van Noord-Korea Noord-Korea | NKO (1964 S, 1968 W), CDN (1968) | |
| PUR | 👁 Vlag van Puerto Rico Puerto Rico | PRI (1960), PRO (1968) |
Q
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| QAT | 👁 Vlag van Katar Katar |
R
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| ROU | 👁 Vlag van Roemenië Roemenië | ROM (1956–1960, 1972–2006), RUM (1964–1968) | |
| RSA | 👁 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika | SAF (1960–1972) | |
| RUS | 👁 Vlag van Rusland Rusland | ||
| RWA | 👁 Vlag van Rwanda Rwanda |
S
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| SAM | 👁 Vlag van Samoa Samoa | ||
| SEN | 👁 Vlag van Senegal Senegal | SGL (1964) | |
| SEY | 👁 Vlag van Seychelle Seychelle-eilande | ||
| SIN | 👁 Vlag van Singapoer Singapoer | ||
| SKN | 👁 Vlag van St. Kitts en Nevis Sint Kitts en Nevis | ||
| SLE | 👁 Vlag van Sierra Leone Sierra Leone | SLA (1968) | |
| SLO | 👁 Vlag van Slowenië Slowenië | ||
| SMR | 👁 Vlag van San Marino San Marino | SMA (1960–1964) | |
| SOL | 👁 Vlag van Salomonseilande Solomoneilande | ||
| SOM | 👁 Vlag van Somalië Somalië | ||
| SRB | 👁 Vlag van Serwië Serwië | ||
| SRI | 👁 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka | CEY (1960–1972) | |
| STP | 👁 Vlag van São Tomé en Príncipe Sao Tomé en Principe | ||
| SUD | 👁 Vlag van Soedan Soedan | ||
| SUI | 👁 Vlag van Switserland Switserland | SVI (1956 W, 1960 S), SWI (1960 W, 1964 S) | |
| RSA | 👁 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika | SAF (1960–1972) | |
| SUR | 👁 Vlag van Suriname Suriname | ||
| SVK | 👁 Vlag van Slowakye Slowakye | ||
| SWE | 👁 Vlag van Swede Swede | SVE (1956 W, 1960 S), SUE (1968 S) | |
| SWZ | 👁 Vlag van Eswatini eSwatini | ||
| SYR | 👁 Vlag van Sirië Sirië | RAU (1960), SIR (1968) |
T
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| TAN | 👁 Vlag van Tanzanië Tanzanië | ||
| TGA | 👁 Vlag van Tonga Tonga | TON (1984) | |
| THA | 👁 Vlag van Thailand Thailand | TAI (1960, 1968) | |
| TJK | 👁 Vlag van Tadjikistan Tadjikistan | ||
| TKM | 👁 Vlag van Turkmenistan Turkmenistan | ||
| TLS | 👁 Vlag van Oos-Timor Oos-Timor | ||
| TOG | 👁 Vlag van Togo Togo | ||
| TPE | 👁 Vlag van Republiek China Chinese Taipei (Taiwan)[3] | RCF (1960), TWN (1964–1968), ROC (1972–1976) | |
| TRI | 👁 Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago | TRT (1964–1968) | |
| TUN | 👁 Vlag van Tunisië Tunisië | ||
| TUR | 👁 Vlag van Turkye Turkye | ||
| TUV | 👁 Vlag van Tuvalu Tuvalu |
U
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| UAE | 👁 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate | ||
| UGA | 👁 Vlag van Uganda Uganda | ||
| UKR | 👁 Vlag van Oekraïne Oekraïne | ||
| URU | 👁 Vlag van Uruguay Uruguay | URG (1968) | |
| USA | 👁 Vlag van Verenigde State van Amerika VSA | SUA (1960 S), EUA (1968 S) | |
| UZB | 👁 Vlag van Oesbekistan Oesbekistan |
V
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| VAN | 👁 Vlag van Vanuatu Vanuatu | ||
| VEN | 👁 Vlag van Venezuela Venezuela | ||
| VIE | 👁 Vlag van Viëtnam Viëtnam | VET (1964), VNM (1968–1976) | |
| VIN | 👁 Vlag van St. Vincent en die Grenadine Sint Vincent en die Grenadines |
Y
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| YEM | 👁 Vlag van Jemen Jemen |
Z
[wysig | wysig bron]| Kode | Verw | Nasie (NOC) | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|---|
| ZAM | 👁 Vlag van Zambië Zambië | NRH (1964) | |
| ZIM | 👁 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe | RHO (1960–1972) |
Historiese NOKs en spanne
[wysig | wysig bron]Kodes wat steeds in gebruik is
[wysig | wysig bron]Twaalf historiese NOKs of spanne het kodes wat steeds gebruik word in die IOK se uitslae-databasis[4] om na medaljewenners van hierdie spanne te verwys
| Kode | Nasie/Span | Ander kodes gebruik |
|---|---|---|
| AHO | 👁 Vlag van Nederlands-Antille Nederlands-Antille | |
| ANZ | 👁 Vlag van Australasië Australasië | |
| BOH | 👁 Vlag van Bohemië Bohemië | |
| BWI | 👁 Vlag van Brits-Wes-Indië Brits-Wes-Indië | ANT (1960, 1968), WID (1964) |
| EUA | 👁 Vlag van Duitsland Verenigde Duitse span | GER (1956–1964) |
| EUN | 👁 Image Verenigde Span | |
| FRG | 👁 Vlag van Wes-Duitsland Federale Republiek van Duitsland | ALL (1968 W), ALE (1968 S), GER (1972–1976) |
| GDR | 👁 Vlag van Oos-Duitsland Duitse Demokratiese Republiek | ADE (1968) |
| SCG | 👁 Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro | YUG (1996 S-2002 W) |
| TCH | 👁 Vlag van Tsjeggo-Slowakye Tsjeggoslowakye | CSL (1956 W), CZE (1960 W), CSV (1960 S), CZS (1964 S), CHE (1968 S) |
| URS | 👁 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie | SOV (1968 W) |
| YUG | 👁 Vlag van Joego-Slawië Joegoslawië | JUG (1956–1960, 1968 W), YUS (1964 S) |
| ZZX | 👁 Image Gemengde spanne |
Uitgediende kodes
[wysig | wysig bron]Twee ander vername veranderings het plaasgevind, albei weens 'n verandering van die land se benaming deur die IOK:
Spesiale kodes
[wysig | wysig bron]- ANZ word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis[4] om die span van Australasië te identifiseer wat 'n saamgestelde span van Australië en Nieu-Seeland is wat in 1908 en 1912 aan die Spele deelgeneem het. Teen 1920 het die lande apart deelgeneem.
- EUA word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis[4] om die Gemeenskaplike span van Duitsland te identifiseer wat 'n span voorstel wat gesamentlik namens Oos-Duitsland en Wes-Duitsland tussen die Spele van 1956–1964 deelgeneem het. Die span het in die amptelike verslae slegs as Duitsland bekend gestaan vir daardie ses Spele.
- EUN is gebruik in 1992 (beide Somer- en Winterspele) vir die saamgestelde span, wat bestaan het uit atlete van meeste van die voormalige republieke van die Sowjetunie. Slegs die Baltiese state was in staat om as onafhanklike spanne deel te neem; die ander twaalf nasies het vir die eerste keer in 1994 en/of 1996 onafhanklik deelgeneem.
- IOP is gebruik vir Onafhanklike Olimpiese Deelnemers in 1992. Die kode is toegewys aan atlete van Joegoslawië wie nie as 'n span kon deelneem nie weens sanksies van die Verenigde Nasies.
- IOA is gebruik vir Individuele Olimpiese Atlete in 2000, 'n toewysing wat gebruik is vir atlete van Oos-Timor voor die totstandkoming van sy NOK. In 2012 is IOA weer gebruik tydens die Olimpiese Spele. Hierdie keer het dit gestaan vir Onafhanklike Olimpiese Atlete en is dit gebruik deur atlete van die voormalige Nederlands-Antille en ’n hardloper van Suid-Soedan. Die NEderlands-Antille se Olimpiese Komitee is die vorige jaar van die IOK onttrek en Suid-Soedan het nog nie ’n Olimpiese Komitee in plek gehad nie.
- IOC is gebruik as die kode vir Atlete van Koeweit tydens die 2010 Asiatiese Spele omdat die lidmaatskap van Koeweit se Olimpiese Komitee opgeskort is.
- ZZX is gebruik om medaljes te identifiseer wat deur gemengde spanne gewen is (dit is 'n span van atlete van verskillende lande, soos die vereniging van Frankryk en Groot Brittanje) soos gereeld gebeur het in die Spele van 1896, 1900 en 1904.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Mallon, Bill (2004). "IOC and OCOG Abbreviations for NOCs" (PDF). Journal of Olympic History. 12 (2): 25–28. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2010. Besoek op 8 Februarie 2008.
{{cite journal}}: Onbekende parameter|coauthors=geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter|month=geïgnoreer (hulp) - ↑ Faroe Islands Geargiveer 15 Oktober 2008 op Wayback MachineMacau, China Geargiveer 15 Oktober 2008 op Wayback Machine
- ↑ Amptelike naam vir die Republiek van Sjina vir die Olimpiese kompetisie
- 1 2 3 "Olympic Medal Winners" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2009. Besoek op 8 Februarie 2008.
- VII Olympic Winter Games Cortina d'Ampezzo 1956 Official Report (PDF). Rome: Società Grafica Romana. p.70. Besoek op 31 Januarie 2008.
- (ed.) Robert Rubin. VIII Olympic Winter Games Squaw Valley California 1960 Final Report (PDF). California Olympic Commission. p.92. Besoek op 31 Januarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) Giacomini, Romolo (1963). The Games of the XVII Olympiad Rome 1960, The Official Report of the Organizing Committee, Volume 2 (PDF). Rome: Carlo Colombo. p.56. Besoek op 4 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp); Onbekende parameter|month=geïgnoreer (hulp) - The Official Report of the Games of the XVIII Olympiad, Tokyo 1964, Volume II (PDF). Tokyo: The Organizing Committee for the Games of the XVIII Olympiad. 1966. p.1. Besoek op 4 Februarie 2008.
{{cite book}}: Onbekende parameter|month=geïgnoreer (hulp) - Xth Winter Olympic Games Official Report (PDF). Comité d'Organisation des xèmes Jeux Olympiques d'Hiver de Grenoble. 1969. p.401. Besoek op 31 Januarie 2008.
- (ed.) Trueblood, Beatrice (1969). The Official Report of the Organizing Committee of the Games of the XIX Olympiad Mexico 1968, Volume 3: The Games (PDF). Organizing Committee of the Games of the XIX Olympiad. pp.16–17. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - The Official Report of XIth Winter Olympic Games, Sapporo 1972 (PDF). The Organizing Committee for the Sapporo Olympic Winter Games. 1973. pp.434–455. Besoek op 31 Januarie 2008.
- (ed.) Kunze, Herbert (1974). The official report of the Organizing Committee for the Games of the XXth Olympiad Munich 1972, Volume 3 The competitions (PDF). Munich: proSport. p.14. Besoek op 4 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) Bertl Neumann. XII.Olympische Winterspiele Innsbruck 1976 Final Report (PDF). Organizing Committee for the XIIth Winter Olympic Games 1976 at Innsbruck. p.163. Besoek op 31 Januarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) Chantigny, Louis (1978). Games of the XXI Olympiad Montréal 1976 Official Report, Volume III Results (PDF). Montreal: COJO 76. p.7. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) I. T. Novikov (1981). Games of the XXII Olympiad Moscow 1980, Volume 3 Participants and Results (PDF). Moscow: Fizkultura i Sport. pp.9–10. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - Official Report of the Organising Committee of the XlVth Winter Olympic Games 1984 at Sarajevo (PDF). Sarajevo: Oslobodenje. 1984. pp.89–90. Besoek op 31 Januarie 2008.
- (ed.) Perelman, Richard B. (1985). Official Report of the Games of the XXIIIrd Olympiad Los Angeles 1984, Volume 2 Competition Summary and Results (PDF). Los Angeles Olympic Organizing Committee. p.202. ISBN0-9614512-0-3. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) Rodney Chapman (1988). XV Olympic Winter Games Official Report (PDF). Calgary Olympic Development Association. pp.621–645. ISBN0-921060-26-2. Besoek op 31 Januarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) Lee Kyong-hee (1989). Games of the XXIVth Olympiad Seoul 1988 Official Report, Volume 2: Competition Summary and Results (PDF). Seoul Olympic Organizing Committee. pp.150–161. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp); Onbekende parameter|month=geïgnoreer (hulp) - (ed.) Claudie Blanc, Jean-Marc Eysseric (1992). "Results". Official Report of the XVI Winter Olympic Games of Albertville and Savoie (PDF). Albertville, France: Comité d'organisation des XVIes Jeux olympiques d'hiver d'Albertville et de la Savoie. p.3. ISBN2-9507109-0-5. Besoek op 31 Januarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) Cuyàs, Romà (1992). Official Report of the Games of the XXV Olympiad Barcelona 1992, Volume IV The Games (PDF). COOB'92. pp.396–397. ISBN84-7868-097-7. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - "Volume IV". Official Report of the XVII Olympic Winter Games (PDF). 1994. p.63. Besoek op 31 Januarie 2008.
- (ed.) Watkins, Ginger T. (1997). The Official Report of the Centennial Olympic Games, Volume III The Competition Results (PDF). Atlanta: Peachtree Publishers. pp.viii–ix. ISBN1-56145-150-9. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - (ed.) Shinano Mainichi Shimbun (1998). "Volume Three Competition Results and Participants". The XVIII Olympic Winter Games Official Report (PDF). The Organizing Committee for the XVIII Olympic Winter Games, Nagano 1998. p.12. ISBN4-7840-9827-5. Besoek op 31 Januarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp) - Sydney Organising Committee for the Olympic Games. (2001). "National Olympic Committees". Official Report of the XXVII Olympiad, Volume Three: Results (PDF). Sydney Organising Committee for the Olympic Games. pp.1–5. ISBN0-9579616-1-8. Besoek op 5 Februarie 2008.
- "List of National Olympic Committees Participating in the XIX Olympic Winter Games in Salt Lake City" (PDF). International Olympic Committee. 30 Januarie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Februarie 2008. Besoek op 7 Februarie 2008.
- (ed.) Skarveli, Efharis; Zervos, Isabel (2005). Official Report of the XXVIII Olympiad, Volume Two: The Games (PDF). Athens 2004 Organising Committee for the Olympic Games. pp.528–529. ISBN960-88101-7-5. Besoek op 5 Februarie 2008.
{{cite book}}:|author=has generic name (hulp); Onbekende parameter|month=geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
