| #74C365 |
Mantisgroen is die groen kleur van die hottentotsgot, 'n insek.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word mantisgroen as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #74C365 |
| RGB-kleurmodel | (116, 195, 101) |
| CMYK | (41, 0, 48, 24) |
| HSV | (110°, 48%, 77%) |
