VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Middelduits

⇱ Middelduits - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Middelduits
Geografiese
verspreiding:
Wes- en Middel-Duitsland, Suidoos-Nederland, Oos-België, Luxemburg en Noordoos-Frankryk
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
Germaans
Hoogduits
Middelduits
Onderafdelings:
👁 Image

Die Middelduitse dialekte

Middelduits (Duits: Mitteldeutsch) is 'n groep Hoogduitse dialekte versprei van die Rynland tot by Thüringen, suid van Nederduits en noord van Opperduits.

👁 Image
Kaart wat die verspreiding van Opperduits (groen), Middelduits (blou) en Nederduits (geel) aandui. Die hoofisoglosse, die Benrath- en Speyerlyne, word in swart aangedui
👁 Image
Die hedendaagse verspreiding van vastelandse Hoog-Duitse tale:

Sentraal-Duitse dialekte

Hoog-Duitse dialekte

Middelduits word in twee subgroepe verdeel, Wes-Middelduits (Frankies) en Oos-Middelduits. Middelduits word onderskei deur dat dit slegs die eerste en vierde fases van die Hoogduitse konsonantverskuiwing ondergaan het.

Klassifikasie

[wysig | wysig bron]
  • Oos-Middelduits
    • Thürings
    • Hoogsaksies
    • Nordobersächsisch-Südmärkisch (in Sakse en Brandenburg)
      • Nordobersächsisch
    • Silesiese Duits (meestal in Neder-Silesië, in Pole)
    • Hoogpruisies
  • Wes-Middelduits
  • Oorgangsgebiede tussen Middelduits en Opperduits
    • Oos-Frankiese Duits
    • Suid-Frankiese Duits

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]