VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Nelson_Mandelabaaistadion

⇱ Nelson Mandelabaaistadion - Wikipedia


Gaan na inhoud
Nelson Mandelabaaistadion
👁 Image
Die Nelson Mandelabaaistadion in Port Elizabeth

Bynaam Protea
Ligging Port Elizabeth, Suid-Afrika
Koördinate 33°56′16″S 25°35′56″O / 33.93778°S 25.59889°O / -33.93778; 25.59889
Eienaar Nelson Mandelabaai Metroraad
Operateur Access Facilities and Leisure Management (Edms.) Bpk.
Kapasiteit 42486 (FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010)[1]
48000 (sokker en rugby)[2]
Oppervlak GrassMaster (2010–hede)
Grass (2009–2010)
Konstruksie
Eerste sooi gespit 2007
Geopen 2009
Renovasie 2009
Uitgebrei 2009
Boukoste R2,05 miljard
Argitek Architectural Design Associates (Edms.) Bpk. & Dominic Bonnesse Argitekte BK
Hoofkontrakteurs Grinaker-LTA, Interbeton & Ibhayi JV
Huurders
Chippa United (2014–)
Oostelike Provinsie (2010–)
Southern Kings (2013–)
Suid-Afrikaanse Sewesspan (2011–2014)

Die Nelson Mandelabaaistadion is 'n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

👁 Image
Lugbeeld van die Nelson Mandelabaaistadion

Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in die Oos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.

Die stadion is die tuisveld van:

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

[wysig | wysig bron]
Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 201013:30👁 Vlag van Suid-Korea
Suid-Korea
2–0👁 Vlag van Griekeland
Griekeland
Groep B31513
15 Junie 201016:00👁 Vlag van Ivoorkus
Ivoorkus
0–0👁 Vlag van Portugal
Portugal
Groep G37034
18 Junie 201013:30👁 Vlag van Duitsland
Duitsland
0–1👁 Vlag van Serwië
Serwië
Groep D38294
21 Junie 201016:00👁 Vlag van Chili
Chili
1–0👁 Vlag van Switserland
Switserland
Groep H34872
23 Junie 201016:00👁 Vlag van Slowenië
Slowenië
0–1👁 Vlag van Engeland
Engeland
Groep C36893
26 Junie 201016:00👁 Vlag van Uruguay
Uruguay
2–1👁 Vlag van Suid-Korea
Suid-Korea
Agtste eindrondte30597
2 Julie 201016:00👁 Vlag van Nederland
Nederland
2–1👁 Vlag van Brasilië
Brasilië
Kwarteindrondte40186
10 Julie 201020:30👁 Vlag van Uruguay
Uruguay
2–3👁 Vlag van Duitsland
Duitsland
Klein finale36254

Afrikanasiesbeker 2013

[wysig | wysig bron]
Hoofartikel: Afrikanasiesbeker 2013.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
20 Januarie 201317:00👁 Vlag van Ghana
Ghana
2–2👁 Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo
DR Kongo
Groep B7000
20 Januarie 201320:00👁 Vlag van Mali
Mali
1–0👁 Vlag van Niger
Niger
Groep B20000
24 Januarie 201317:00👁 Vlag van Ghana
Ghana
1–0👁 Vlag van Mali
Mali
Groep B8000
24 Januarie 201320:00👁 Vlag van Niger
Niger
0–0👁 Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo
DR Kongo
Groep B12000
27 Januarie 201319:00👁 Vlag van Kaap Verde
Kaap Verde
2–1👁 Vlag van Angola
Angola
Groep A20000
28 Januarie 201319:00👁 Vlag van Niger
Niger
0–3👁 Vlag van Ghana
Ghana
Groep B10000
2 Februarie 201317:00👁 Vlag van Ghana
Ghana
2–0👁 Vlag van Kaap Verde
Kaap Verde
Kwarteindrondte8000
9 Februarie 201320:00👁 Vlag van Mali
Mali
3–1👁 Vlag van Ghana
Ghana
Klein finale6000

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Port Elizabeth Stadium" (in Engels). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2019. Besoek op 26 Junie 2010.
  2. (en) "NMB Stadium". Nelson Mandelabaai Metro. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2010. Besoek op 7 November 2009.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.